{ARGIEF}

Jannie as ‘n mens kennis neem van die soort inisiatiewe laat dit jou droom oor hoedat daar ook in ons land gestalte gegee kan word aan die drome en ideale van die Gestuurde Visie op gemeentewees. ‘n Mens bly verwonderd oor hoedat die Gees mense kreatief en konkreet lei om gemeenskap binne die realiteit van die Triniteit te realiseer.
Ek het onlangs met ‘n leraar gesles wat vertel het hoedat hy in ‘n konflik situasie daarin kon slaag om kop te hou omdat hy homself die hele tyd die realiteit van ‘n lewe binne die Triniteit voor oe gehou het! So lei die Gees ons op verskillende plekke en kontekste met die EEN ROEPING (Ef4)