{ARGIEF}

admin

Nuwe baadjie vir VBO Programboekie!

VBO Program 2019 Dit is nou net meer as tien jaar dat die A-Z beleid vir predikante goedgekeur is, en daar was doemprofete wat gesê het dat dit nie gaan werk nie. As ons egter nou na statistieke kyk (Sien die diagram in die voorwoord op p6!) kan ons sien daar is ʼn...

read more

Teologie en Menswaardigheid

'n Werkstuk nav Prof Dirkie Smit se YouTube lesings oor Teologie en Menswaardigheid, hierdie jaar Kursus op Aanvraag 12 in die VBO-boekie - deur Ds Stephan Lubbe Miskien sou ek dit wat volg as ’n preek (soos die opdrag dit aandui) kon aanbied, maar ek noem dit graag...

read more

VBO-kursusdatums 2019

Kronologiese VBO-kursusdatums 2019 Hier is die voorlopige datums van kursusse wat VBO-punte-draend is; daaar kan dalk nog bykom. Hou hierdie spasie dop, die volledige VBO-boekie 2019 verskyn in die volgende weke! Datum Kursus 22-24 Jan Certificate Mod 4: Identity– who...

read more

Oktober-November 2018 riglyne

Vir huiskerke en selgroepe met die Leesrooster tekste as basis Drie-en-twintigste week in Koninkrykstyd 28 Oktober Markus 10:46-52 Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen? Ysbreker Wat is jou grootste wens?   Lof en aanbidding Fokus op die Here en sing vir Hom liedere...

read more

MTH in Praktiese Teologie

MTh IN PRAKTIESE TEOLOGIE   Met 'n spesifieke fokus op Kontekstuele Pastorale Sorg en Berading 2019 - 2020   Die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch, bied 'n tweejarige navorsings MTh in Praktiese Teologie aan (kontekstuele pastorale sorg). Die...

read more

September 2018 riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die sleuteltekste van die Leesrooster vir Lidmate as basis Vyftiende week in Koninkrykstyd 2 September Mark.7:1-8, 14-15, 21-23 Die oorgelewerde gebruike Ysbreker Wat het jou ma altyd vir jou gesê voor jy aan tafel kom sit het om te eet en hoe het jy daaroor...

read more

MTH in Kliniese Pastoraat

US Fakulteit Teologie 2.1 MTh - Praktiese Teologie: Kliniese Pastoraat Die Fakulteit Teologie aan die Universiteit van Stellenbosch bied 'n twee-jaar modulêre MTh in kliniese pastoraat aan. Die doel van die program is om studente te begelei om kontekstuele pastorale...

read more