Ons betaal die verkeerde prys as ons:
- ons families verwaarloos
- gemeentes wil verander om by óns ambisie te pas
- tevrede is om preke te maak met slegs ’n akademiese uitleg van die Skrif sonder om sélf God se stem te hoor
- nie genoeg tyd aan gebed voor besluite bestee nie
- ons effektiwiteit net meet aan ekonomiese produktiwiteit sonder om rekening te hou van die andersoortige aard van gééstelike ekonomie
- kennis gelykstel aan wysheid
Die droom-deel van verandering is gratis, sê die bekende John Maxwell. Maar die reis is nie. Lees wat hy sê oor The Cost Question.