{ARGIEF}

Al gehoor van “reverse mentoring“? Ek dink dit was Jack Welch, die legendariese CEO van General Electric, wat my oë hiervoor oopgemaak het. Hy het geglo net soos jonger leiers die ervare leiers nodig het vir mentorskap, het ouer leiers die jongeres nodig vir die verstaan van nuwe tendense.

Besoek gerus www.catalystspace.com om ‘n kykie te kry wat leef in jonger geestelike leiers se wêreld (veral as jy ouer as 40 is!).  In hulle geskiedenis lees ons:

Catalyst was conceived as a Next Generation Leaders Conference in 1999 by Andy Stanley and Reggie Joiner from North Point Community Church, along with John C. Maxwell, Gabe Lyons and several young leaders from INJOY. Catalyst was created to meet the felt need that existed within the church leader space for a leadership event that was focused on a new generation of church leaders. Everything within this space seemed built around a forty to sixty year old mindset and medium. This team was convinced that this needed to change.