{ARGIEF}

Korrupsie is net n meer gesofistikeerde woord vir “steel”. Dit is steel op n groot skaal. Dit is steel by die mense van die land. En wanneer dit aangaan en aangaan, dan kan die land en sy mense nie anders as om baie baie arm te word nie!
Elke aktivis wat roep om “justice” en nie ook korrupsie met hand en tand beveg nie is niks anders as `n fariseer nie. … en ons weet hoe die Liewe Heer oor hulle geoordeel het.
Geregtigheid en integriteit is tweeling boeties. Wie om geregtigheid skree sonder om self met onberispelike integriteit te leef, maar van geregtigheid n baie baie hol woord.