{ARGIEF}

Verder geluister is bedoel as Tweede gedagtes oor die Leesrooster se Fokusteks vir die week. Hierdie week is die 150 ste bydrae geplaas. Nie net is dit in die 3 dae wat dit geplaas is, reeds 98 keer gelees nie, maar die 150 bydraes is al 195 155 keer gelees!

Hier is die lees statistiek van die laaste 10 wat geplaas is:

  • Verder Geluister: 2 Kor 13:5-14 – Bou of breek jy? – Pieter van Niekerk – 13.06.11 – 98 keer
  • Verder geluister: Numeri 11:24-30 – Pinkster met Moses en Zuma – Pieter van Niekerk – 06.06.11 – 243 keer
  • Verder Geluister: Psalm 47 – God is radikaal – Christina Landman – 31.05.11 – 137 keer
  • Verder Geluister; 1 Petrus 4:12; 5:6-11 – Pieter van Niekerk – 30.05.11 – 158 keer
  • Verder Geluister: Hand 17:22-31 – Pieter van Niekerk – 23.05.11 – 258 keer
  • Verder Geluister: Hand 7:55-60 Vergifnis maak jou vry – Chris Jones – 17.05.11 – 328 keer
  • Verder geluister: Johannes 10 – Ian Nell – 09.05.11 – 423 keer
  • Verder geluister: Psalm 116 – van dood na lewe – Christina Landman – 01.05.11 – 405 keer
  • Verder geluister: Psalm 16 – dis weer mode om te lewe – Christina Landman – 27.04.11 – 422 keer
  • Verder geluister: Psalm 16 – daar lê beter dinge voor! – Chris Jones – 26.04.11 – 419 keer
  • Totaal: 2891 keer gelees