{ARGIEF}

Diep hierbinne raak U my;
slyp U sinne om uit te gly
in die preek
van die week.
Help my kuier en help my oor hou
onder die sluier van u trou.