NUWE BLOGS

GEBED LEWENSWAARDES PADLANGS PREEKSTUDIES TUSSEN-IN OUERSKAP LEIERSKAP NUUSPERSPEKTIEF
AddThis Social Bookmark Button

Zillah BothaChrisna

Communitas se nuwe boekesentrum is so ingerig dat jy daar lekker kan sit en koffiedrink.

Ons het met die hulp van Bybelmedia oor die afgelope 2 jaar gebou aan ‘n Boekesentrum wat  fokus op publikasies oor gemeentes en gemeentelike bediening en ook ander teologiese boeke wat vir predikante en gemeenteleiers van waarde kan wees.  Ons het heelwat Suid-Afrikaanse boeke en hulpmiddels beskikbaar en ook ‘n geselekteerde lys van oorsese boeke. Ons is bewus van die feit dat teologiese boeke nie meer altyd so geredelik beskikbaar is nie en baie duur is en doen daarom ons bes om met ons beperkte bronne boeke so billik as moontlik aan te bied.

Die boekesentrum kan by Communitas se kantore tydens kantoorure besoek word.  Skakel gerus vir Zillah Botha by 021-808 2914 om bestellings te plaas of epos na projek@sun.ac.za. Indien Zillah nie beskikbaar is nie, kontak vir Chrisna by 021-808 3624 of e-pos na cmer@sun.ac.za.

Ons is tans besig om die  lys van boeke op die webblad te laai - dit behoort teen die einde van Julie 2009 volledig te wees. Die Engelse teks wat gelaai word is die afkomstig van die betrokke uitgewer se webblad.

Let daarop dat ons nie van al die boeke voorraad dra nie en dat daar dalk ‘n wagtyd ter sprake mag wees indien ons die boeke uit die buiteland moet bestel.  Ons sal in elk geval vir u op hoogte hou. Die prys is ook onderhewig aan die wisselkoers. Die boekesentrum is daar om diens te lewer aan predikante en nie om 'n winsgewende besigheid te wees nie.

Die lys van boeke behoort teen die einde van Junie 2009 volledig te wees.

  • Beste verkopers   ( 1 Artikel )
    AddThis Social Bookmark Button

  • DVD's   ( 2 Artikels )
    AddThis Social Bookmark Button

  • Eredienste en liturgie   ( 7 Artikels )
    AddThis Social Bookmark Button
  • Etiek en Publieke Teologie   ( 2 Artikels )
    AddThis Social Bookmark Button
  • Gemeentes   ( 10 Artikels )
    AddThis Social Bookmark Button
  • Gestuurde Gemeentes   ( 4 Artikels )
    AddThis Social Bookmark Button

  • Retraites   ( 4 Artikels )
    AddThis Social Bookmark Button

  • Kerkgeskiedenis   ( 5 Artikels )
    AddThis Social Bookmark Button

  • Ou Testament   ( 2 Artikels )
    AddThis Social Bookmark Button

  • Pastoraat   ( 3 Artikels )
    AddThis Social Bookmark Button

  • Seisoen van Luister   ( 1 Artikel )
    AddThis Social Bookmark Button

  • Dogmatiek   ( 14 Artikels )
    AddThis Social Bookmark Button
  • Spiritualiteit   ( 10 Artikels )
    AddThis Social Bookmark Button

  • Algemeen   ( 2 Artikels )
    AddThis Social Bookmark Button
  • Leierskap   ( 7 Artikels )
    AddThis Social Bookmark Button
  • Missiologie   ( 6 Artikels )
    AddThis Social Bookmark Button
  • Prediking   ( 8 Artikels )
    AddThis Social Bookmark Button
  • Teologiese Opleiding   ( 2 Artikels )
    AddThis Social Bookmark Button
  • Goeie boeke om te lees   ( 8 Artikels )
    AddThis Social Bookmark Button

Alle boeke

Kommentaar en gesprek

Facebook

  • As kerkverlaters met hulle eertyds gemeentes praat http://t.co/I79tL94 via @AddThis 1 week ago
  • By die Swartberg Indaba het 'n baie interessante gesprek oor GROEN ontstaan: Die bewaring van die natuur en ons rentmeesterskap. Lees en gesels saam: 1 week ago
  • Frederick Marais vertel wat hy geleer het in gesprekke met kerkverlater 1 week ago
  • Nuwe webtuiste geskep vir Kerkspieël by GDN: www.kerkspieel.co.za. Navorsing van 1981 tot 2006 nou beskikbaar vir aflaai. 3 weeks ago
  • Jan Bisschoff deel sy gedagtes oor die lewe ... sonder die mantel van dominee | eerste drie van vyf artikels gepubliseer. 3 weeks ago

Twitter

  • communitasweb: As kerkverlaters met hulle eertyds gemeentes praat http://t.co/I79tL94 via @AddThis 1 week ago
  • communitasweb: Feel it - it is here! As ons oor Soweto verkeerd kan wees, waaroor nog alles?: http://bit.ly/d0Iyvt - artikel by Sokker Wêreldbeker forum
  • communitasweb: RT @chrisvanwyk: Rekordmaand vir Seisoen van Luister: http://bit.ly/cqJ8F5 via @addthis
  • communitasweb: Meeting with God's voice - Frederick Marais: http://bit.ly/bNDYIg | extensive guide using Listening Cycle to facilitate meetings
  • communitasweb: RT @chrisvanwyk: plaas die finale weergawes van die PowerPoint/Word preekhulpe vir Pinkster 2010 | Seisoen van Luister: http://bit.ly/9CAKHG