{ARGIEF}

Argief

Kerkjaar argief

   Advent Jesaja 40:1-11 (Adv 2000) Jesaja 61:1-8 (Adv 1999) Jesaja 64:1-9 (Adv 2000) Jeremia 33:14-16 (Adv 2000) Miga 5:2-5 (Adv 2000) Sefanja 3:14-20 (Adv 2001) Maleagi 2:17 - 3:5 (Adv 2000) Romeine 16:25-27 (Adv 2000) Matteus 3:1-12 (Adv 2001) Matteus...

read more

1999-2006

Die Leesrooster Argief bevat die fokustekste van 1999-2006. Die fokustekste wat in dié jare behandel is, is hieronder gerangskik volgens die Skrifverwysing. Elke fokusteks bevat: Die tekste van die week Opmerkings oor die FokusteksOpmerkings oor die Konteks'n...

read more

Die Iziko-diensleweringsprotokol

Die Iziko-diensleweringsprotokol aan gemeentes - assessering, kontraktering, dienslewering en refleksieOm as verskillende netwerklede dienste aan gemeentes op ’n gesinkroniseerde wyse te lewer is dit nodig om ooreen te kom tov ’n diensleweringsprotokol.  Ons noem dit...

read more

Bydraes

Lees hier interessante bydraes in die navorsingsgroepe hieronder gelewer is. Kyk gerus ook na ons boekhoek waar ons gereeld enkele boeke resenseer en ook na die dagkonferensies wat vir die volgende maande beplan word.'n Eietydse geloofsleer Gemeente en prediking...

read more

Navorsingsgroepe

Studiegroepe is 'n baie belangrike deel van Communitas se werk en opdrag.  Daar was oor die jare by Buvton ongeveer 25 verskillende studiegroepe wat oor ‘n verskeidenheid aspekte van die gemeentelike lewe of bediening werk gedoen het. Van die werk is...

read more

Kontakbesonderhede

  Frederick Marais Communitas: Netwerk Koordineerder & SKG Gemeentebegeleiding jfm@sun.ac.za 021-8083265 0833801657 www.communitas.co.za Blog: www.communitas.co.za/Padlangs Divine Robertson Admin Beampte Communitas   (021) 808 3265 (021) 886 5701...

read more

Kursusse

 Splinternuwe kursusse in bedieningsvaardigehede vir predikante Die volgende nuwe predikantekursusse is gemik op die verbetering van bedieningsvaardighede van predikante. In elkeen van die kursusse word ‘n teoretiese raamwerk ontwikkel, bedieningsvaardighede...

read more

Teologie

Die Lewende Christus"Sodat ons Hom mag ken...": (fil. 3:10)• Geloofsgroei beteken dat ons toeneem in ons betekenis van Wie Christus werklik is en dat ons al hoe meer op Hom alleen vertrou vir die lewe• Die kern van ons Christelike geloof is geloof in die Opgestane en...

read more