{ARGIEF}

Vorige Kommentaar

Multikulturele gemeente is wat ons nodig het!

Mensig, maar dit is wat ons so nodig het in ons eie omgewings wat so drasties verander. Ons denke is steeds so versteen in die eksklusiwiteit van ons dag dat ons niks anders kan dink as blank en Afrikaans nie, terwyl die wêreld rondom ons aan die brand is en mense...

read more

Ons kan mekaar inspireer

Jy het my saam met jou op reis geneem na Ellisras se mense, 'n oorsig gegee oor klomp menslike temas, geloof, swaarkry, hoop, verandering, diversiteit, aanvaarding. Jy maak my weer bewus dat ek nie maar net preek en huisbesoek doen en begrafnisse hou nie, maar...

read more

Nog voorstelle op vrae oor huisbesoek

Ek reageer op Rethie en “gewone stadsdomine” se vrae en opmerkings: 1. Hoe begin ‘n mens die gesprek? Jy spreek die voorveronderstellings wat geldig of ongeldig oor huisbesoek mag wees aan- my oorspronklike artikel oor huisbesoek was besoel om so-iets te wees. Die...

read more

Leer vir die gestremdes lees en skryf

Ek is 'n omgee werker by Aanhouwen werkwinkel vir volwasse geestelike getremdes in Somerset wes. Ons het omtrent 65 lede wat wissel in ouderdom vanaf 18 jaar to omtrent 70+. Hulle gestremdhede wissel ook baie. Van hulle was al op skool en kan lees en skryf,...

read more