{ARGIEF}

Vorige Kommentaar

Batebouers begin by hulleself

Dit was ‘n wonderlike konferensie…Uit die konferensie was dit duidelik dat hoop uit ons self moet kom! Ek was tydens die konferensie die hele tyd in trane. Ek het later besef dat ek nie eintlik vir die mooi stories van hoop huil nie maar vir myself. Ek het besef dat...

read more

Vraag oor teks van Sondag

Chris, Wil net dankie sê. Ek kon nie aan die gang kom met die teks nie totdat ek jou interpretasie gelees het. Ek het ook iewers gelees dat Jesus die woord hond hier gebruik omdat - as Hy iets anders sou gebruik het - die vrou Hom nie sou verstaan nie. Hy gebruik die...

read more

Geen titel net gewone kind van God

Ek het nie n web of titel nie maar net n gewone kind van God. Daar is net een waarheid en dit is Jesus Christus buiten Hom is daar geen ander nie en daar is ook geen ander evangelie nie. Jesus is gekruisig en het opgestaan hy leef. Ek se dit omdat so baie siele...

read more