{ARGIEF}

Vorige Kommentaar

vrae

Enkele opmerkings / vrae 1. dankie vir hierdie artikel - dit help mens om 'n paar goed te verwoord. 2. hoe gaan 'n mens in gesprek met jou gemeente se leiers hieroor? hoe bring ek hierdie inligting onder hulle aandag? 3. nog praktiese raad oor die oorgangsfase, asb?...

read more

promotor

Ek bemark gospel kunstenaars en sal graag wil kyk na gospel optredes in u gebied met wie kan ek kontak sal ook graag by projrkte betrokke wil raak . dankie NELIS

read more

Huisbesoek re-invent

Heinrich Dankie vir jou kommentaar- ek dink dit is die soort innovering wat ons nodig het en met mekaar oor moet praat. Ek het persoonlik bie gehou van jou voorstel oor die ontwikkeling van netwerke- my ervaring is dat dit net goed werk indien daar baie tyd spandeer...

read more

Geloofsvorming

Dankie Jannie vir die saam luister wat jy aan die gang sit oor geloofsvorming. Jou vertrekpunt dat die gemeente se geloofsvorming deur ‘n Persoon, Jesus Christus, plaasvind, artikuleer ek net bietjie meer. Dié Persoon is die Opgewekte Jesus, wat gekruisig is; die...

read more

Dr

Dagse Frederick Ek (Heinrich Theunissen)gebruik 'n ander naam want die program meen my regte naam is reeds in gebruik. Na 20 jr in die bediening (2 gemeentes op die platteland)stem ek heelhartig saam met julle waarneming. Dit lyk my ook dat 'n paar goed belangrik is...

read more

found it!

Ek het die artikel "A new king and a new order" gekry! Dit fokus meer op Jesus se koningskap nav Kol 1, maar kan die gedagtes rondom die stad en koningskap goed aanvul. As iemand belang stel, kan jy my mail.

read more

Hulp?

Nog Brueggemann: Ek sien hy het 'n artikel geskryf juis oor hierdie gedeelte: "A new king and a new order", The Christian Century, October 28, 1992, p. 963. Mens kan dit net kry as jy by 'n akademiese bib ingeskryf is, via atlas. Is daar iemand daar buite wat toegang...

read more