{ARGIEF}

Vorige Kommentaar

Communitas se waardes

Dankie vir die stel van die waardes. Ek het juis hier van die "warm" noorde waar kommentaar soms bloedig raak, 'n tuise kon vind by Communitas wat uitdrukking gee aan die waardes van ons Luisterseisoen: deernis, leerbaarheid, vertroue en openheid - 'n virtuele...

read more

The Forgotten ways

Wel Allan soos wat jy kan sien word jou boek baie gelees en gebruik in gemeentes. Pieter van der Walt is in 'n gemeente in die Paarl en hulle gemeenteleiers het die boek gelees met die kommentaar wat jy op die webblad gekry het. Dit is hoog tyd dat jy weer vir ons kom...

read more

Geluister na Ps 107 vir die week

Die digter van Ps 107 moes op een of ander manier vier egte swaarkry goed aan sy eie lyf ervaar het. Dit maak sy lied lewens-eg: Woestyn-dors/honger; gevangenis-stikdonkerte; dodelike siekte [wat jy uit onverantwoordelikheid oor jouself gebring het] en die...

read more

Roeping van Dominees

Frederick,Andre en Ferdinand, Dit is sekerlik nie moontlik om jouself emeosioneel los te maak van jou roeping as predikant nie.( tensy jy dalk wil neig na die oosterse mistieke ervarings van die velerlei godsdienstige gebruike wat hierdie mense het nie) Verbeel...

read more

Dominees se roeping

Ek het ook gewonder of ek op Johan se skrywe moet reageer. Dankie Andre dat jy daarop reageer. As deel van my roepingsworsteling moes ek ook ontdek dat Christus alles met sy teenwoordigheid gevul het en dat God alles vir my gegee het om tot sy eer te gebruik en het...

read more

Gebed is om God weer God te maak

Andre, Dankie vir jou bemoediging. Jou opmerking is relevant. Wat ek wel bedoel het is : God kan sonder ons gebede klaarkom, maar Hy wil nie. God is almagtig en het seker nie die mens nodig om sy wil op aarde te laat geskied nie , maar Hy wil die mens gebruik om sy...

read more