{ARGIEF}

Gebed

Die gebed wat alles sê

My pa is 'n lyer van Parkinson se siekte, nou almeer as 'n dekade. Pa  is aan die verkeerde kant van tagtig. Die sieke eis sy tol. Hy word tuis deur my ma versporg. Vanoggend het ek en Anika ingeloer. Dit was nie 'n goeie oggend vir hom nie. Hy is moeg en het in die...

read more

Is kerklik gemeentelike bediening uitgedien?

Die vinnigste groeiende religieuse groep in die Verenigde State van Amerika is  die kategorie wat verklaar dat hulle geen denominasionele verbinding meer het nie. Is effektiewe kerklike bediening nog moontlik? Ek lees in die Time-Magazine van 12 Maart 2012 dat...

read more

Onthou jy daai gebedstyd in Pinkster?

Met Pinkster op hande gaan my gedagtes terug na al die jare se verskillende maniere om mense aan die bid te kry. Toe ek ʼn kind was, was daar altyd die “gemeenskaps-voorbidders”, wat tydens Pinkster gebid het. As kind het jy voor die tyd geweet watter oom (min tannies...

read more

‘N JAAR LATER…

So blaai ek terug na wat my aan die begin van verlede jaar aangeraak het: 9 Januarie net voor die inhuldiging van president Barack Obama: Leiers moenie hulle poëtiese passie verloor nie. Poëtiese woorde is die seismograaf van die emosionele demografie. Dit sny diep in...

read more

Dominees/Gemeenteleiers en Gebedsintegriteit?

In die begin van die jaar is ons so besig met beplanning en denke waar die gemeente en lidmate hierdie jaar ʼn verskil kan maak, dat ons as leiers/predikante maklik verby die essensiële kyk om aandag te gee aan ons eie geestelike versorging. Vanaf 16 jaar het Daniël...

read more

Skep ‘n Gebedskultuur in die gemeente!

Skep ‘n Gebedskultuur in die gemeente! Gemeenteleiers word dikwels oorval deur moedeloosheid, want na baie probeerslae met kursusse , preke , gaspredikers – sukkel sommige  lidmate en gemeentes steeds om gereelde gebedsaksies op die been te kry. Ek dink die oplossing...

read more

Hoekom die Here hul gemeente geseën het!!

Met Communitas se onlangse ringstoer het ons verskeie ringe en gemeentes besoek  om te luister na die beweging van die Gees in die kerk. Ons wou die spore van die Here se werk in gemeentes probeer raaksien. Sonder om self  te praat en raad te gee,  het ons net gaan...

read more

Kursusse

Kursusse vir kleingroepe en Gemeentes *    Fokus op meer as 200 vrae oor Gebed:             Attie Barnard Seker een van die omvattentse moderne gebedsboeke in Afrikaans Kleingroepe/         Gebedsgroepe/indiwidue   kan hierdie 246 kort hoofstukke sistematies deurwerk...

read more

Internet Bronne

Reformed spirituality        www.reformedspirituality.com/ Ou Boeke                          www.sacred-texts.com Reformed prayers             www.reformedworship.com/euch.htm Lectio Divina:                    www.osb.org/lectio/ Iona Community              ...

read more

Boeke

Boeke Oor Gebed en Spiritualiteit The Hour That Changes the world  - Dick Eastman Steeds een van die moderne klassieke werke wat gelees moet word Christian Prayer for Dummies (Paperback)         Richard Wagner Dalk help dit rekenaar”funkies” om te bid? A Personal...

read more