{ARGIEF}

Inspirasie

Geestelike leiers…glo Gód kan oneindig meer doen

Verskeie persone neem die leierrol op omdat hulle die dieper behoefte het om te wys dat hulle wel saak maak. Hulle wil op hierdie manier sê hulle is iets werd, hulle lewe is betekenisvol, hulle is iemand met wie jy rekening moet hou. Dalk probeer hulle onbewustelik ‘n...

read more

Geestelike leiers… is dirigente van hoop

Besef jy dat 'n dirigent van 'n orkes geen klank maak nie? Sy arms mag dramaties swaai en met die stokkie 'n EKG patroon skets, die hare wildswaaiend en sy gesig meegevoer in die misterie van die bladmusiek wat in sy hart resoneer. Haar oë mag subtiel die speler van...

read more

Geestelike leiers … morf

Toe ek destyds klas in pottebakkery geloop het, het die dosent elke bekertjie wat ek op die wiel gedraai het, met 'n vislyn in die middel deurgesny. Hy wou my leer om dieselfde dikte wand te bly behou. Hoekom? wou ek weet, baie geïrriteerd toe hy my soveelste poging...

read more

Leierskap in 2009

2009 is vol geleenthede vir geestelike leierskap! Dit kos nie 'n kristalbal om 'n rowwe jaar te voorspel nie.  In die VSA is meer as 1.9 miljoen mense hulle werk kwyt en word voorspel dat 8 persent vanjaar werkloos sal wees. Die effek van 'n wêreldekonomie in 'n...

read more

Leierskap met poëtiese passie

Op skool het ek te veel gekonsentreer hoe om gedigte te analiseer en verstaan met die oog op verpligte toetse en eksamens. Miskien sou dit help as iemand met meer passie die hart van die gedig vir my ontsluit het. (Dalk het hulle en was ek net nie gereed nie!) Die...

read more

Vuurwarm leierskap!

Uitstekende leiers het daardie ekstra "iets". Hulle gee die vlam wat die kreatiewe vure laat opvlam, die passie witwarm maak, die energie laat borrel. Hulle steek hulle kollegas, vriende, mense vir wie hulle verantwoordelik is, sommer die hele samelewing aan die brand...

read more

INSPIRASIE IN DIE VALLEI VAN DROË BENE

Skielik is ek moeg. Moeg van al die “How to’s” oor dissipelskap wat in miljuisende op die internet beskikbaar is en mense net nog slegter laat voel oor hoekom hulle faal om Jesus te volg. Moeg gedink hoe om mense wat nie lus is nie saam te snoer in wat ons ’n kerk...

read more

DRINGEND GESOEK: INSPIRERENDE LEIERSKAP

“Ons is diegene vir wie ons gewag het. Ons is die verskil wat ons soek, ” sê Barack Obama. Inspirasie versus substansie. Só begin ‘n artikel in die TIME tydskrif oor die stryd tussen Barack Obama en Hillary Clinton om die Demokratiese Party se leierskap (Joe Klein. 18...

read more