{ARGIEF}

Ontwikkeling

2010 Leadership Books Awards

2010 Leadership Book Awards Posted 1/17/2011  One of the tasks that no leader can delegate is to make sure he or she continues learning, continues growing spiritually and professionally. That is why   Leadership created The Golden Canon, the year's...

read more

Leierskap IS dissipelskap!

Ek het die afgelope tyd baie gewonder wat is aan die skuif in ons benadering tot leierskap in die plaaslike gemeente. Hoe lyk leierskap in die plaaslike gemeente? Hoe lyk leierskap anders vandat ons kerkrade verklein? Ons kerk se storie loop ietwat anders as dié van...

read more

Nuwe afgode: missionêr, organies…

In 'n reaksie skryf Frank Viola (skrywer vano.a. Reimagining Church en Organic Church) oor die verstaan van "organies" en "beweging". I’ve been gathering in organic expressions of the church (as defined above) for the last 21 years. And from my observations, many of...

read more

Hoe skep leiers ‘n kultuur van vertroue?

In 'n kultuur van vertroue gebeur alles vinniger. In 'n kultuur van wantroue is daar agterdog, moet oor alles weer gepraat word, die verlede word kort-kort afgestof, en die toekoms is onseker. As daar een aspek van leierskap is waaraan tans hard gewerk moet word, is...

read more

Tien Swak Gewoontes van Swak Leiers

Die Harvard Business Review het in Junie tien karaktertrekke van swak leierskap uitgelig: 1. Gebrekkige energie en entoesiasme 2. Aanvaar hulle eie middelmatige prestasie 3. Kort duidelike visie en rigting 4. Het swak oordeelsvermoë 5. Werk nie saam nie 6. Dek nie...

read more

GEESTELIKE LEIERS… en die FILTER VAN MIN TYD

Hoe oordeel jy of jy en die geloofsgemeenskap met die regte goed besig is? Vra die vraag: Sê nou maar ons het net een maand om te leef. Dertig dae. Wat sal ons anders doen? Wat sal ons meer doen? Wat sal ons beter doen? Wat sal ons los? Gedurende Pinkster het ek met...

read more

GEESTELIKE LEIERS…leef met AKSIOMAS

Toe Bill dit sê, besef ek onmiddellik dis wat effektiewe geestelike leiers doen. Hulle doen dit soms instinktief, meesal doelbewus. Hulle bestee die tyd om dit uit te dink en te verfyn, of hulle leen dit by ander. Dit gee dadelik koers aan ’n dooiepunt, help vordering...

read more

Alan Hirsch on Post Christendom Mission

Ek sien onder andere die volgende by Tim Stevens wat die Q1 geleentheid bygewoon het en ‘n opsomming aanbied van wat Alan Hirsch te sê gehad het in sy 18 minute: A missionary mindset should be extractional as well as attractional. That is, we go to the culture, not...

read more

Geestelike leiers bestuur ook

Mense is soms geneig om 'n prentjie te vorm van 'n geestelike leier wat soos die Lone Ranger as die held op die toneel verskyn en weer verdwyn. In die werklikheid is daar mense by leierskap betrokke, asook die praktyk van 'n organisasie. Hier moet geestelike leiers...

read more