{ARGIEF}

Ontwikkeling

GEESTELIKE LEIERS… BESTUUR OOK!

Mense is soms geneig om 'n prentjie te vorm van 'n geestelike leier wat soos die Lone Ranger as die held op die toneel verskyn en weer verdwyn. In die werklikheid is daar mense by leierskap betrokke, asook die praktyk van 'n organisasie. Hier moet geestelike leiers...

read more

Geestelike leiers… het ‘n mentor

‘n Geestelike leiers wat erns wil maak met groei, móét ‘n mentor soek. Baie vind hulle mentors via boeke. Tog is daar niks wat kom by die intieme band wat ontstaan tussen twee persone in ‘n “lewendige” verhouding nie. Boeke lees jy met jou eie filter. Mentorskap help...

read more

Geestelike leiers… bring fokus

Vanoggend staan en kyk ek na die wye verskeidenheid Ray-Ban, Hugo Boss, Nike Vision, Killer Loop, Oakley, Silhouette, Tommy Hilfiger, Versus en nog ander brille. Kan jy glo dat ’n hele industrie rondom die mode van brille ontwikkel het! In sommige gevalle gee die mode...

read more

Geestelike leiers… breek die reëls!

Geestelike leiers is nie een dieselfde nie. Hulle is so uiteenlopend soos Elia en Esra, Petrus en Paulus. Hulle het uiteenlopende maniere van optree en verskillende doelstellings. Hulle is wel almal geroep. En hulle breek die reëls van die konvensionele oftewel dit...

read more

Gratis Leierskap E-Boek

Om deur al die miljoene blogs oor leierskap te sif, is 'n uitdagende poging.   Exponential Network se mense het gaan kyk watter blogs is na hulle mening van die beste, en dit saamgetrek in 'n gratis E-boek Leadership Learnings from Bloggers.   Die skakel is hier  ...

read more

Geestelike leiers … dra vergifnismerke

Hoekom sal ‘n mens sowaar 99 goeie opmerkings miskyk en fokus op die een stukkie kritiek wat na jou kant toe kom? Blykbaar het dit te make met ons oerbrein. Ons is heeltyd onbewustelik ingestel op gevaar en merk dadelik die eerste tekens van bedreiging op. Kritiek...

read more

Geestelike leiers … is selfverantwoordbaar

Geestelike leiers leef heeltyd in die besef dat hulle selfverantwoordbaar is teenoor God én medemens. Paulus waarsku in 1 Korintiërs 10:12 "... wie meen dat hy staan, moet oppas dat hy nie val nie." Miskien moet ons baie meer meer maak van sogenaamde "accountability...

read more

Geestelike leiers … is éérs dissipels

Toe ons nuwe strukture ontwikkel het, het ek begin opmerk dat sekere leiers begin terugstaan. In terugskouing besef ek dis omrede leierskap nuwe fokus, nuwe identiteit, nuwe vaardighede en nuwe verstaan in 'n nuwe sisteem veronderstel. Jy kan so besig wees met die...

read more

Geestelike leiers … is ernstig oor vreugde!

Die hemel neem vreugde ernstig op. CS Lewis het hierdie waarheid gemunt. Is dit nie waarheen geestelike leiers mense moet begelei nie? Om hulle te begelei na die vreugde van wat Eugene Peterson (The Message) se vertaling noem "...more and better life than they ever...

read more

‘n Toets vir Geestelike Leiers

Leierskap raak 'n intense uitdaging as die geld begin opdroog. Mooi praatjies en beloftes sit nie brood of pap op die tafel nie. Dit hou nie personeel in diens nie. Veral as iets soos 'n ekonomiese afswaai van die kantlyn af die spel inboender en nie volgens die reëls...

read more