{ARGIEF}

Nuusperspektief

Woensdag 25 Mei: Belhar en die duiwel

Na ons  sinode te Goudini het ek die onderstaande navraag van `n joernalis gehad.  Sy vrae het my gehelp om my eie denke nog meer helder op een of twee punte te formuleer. Ek plaas hier sy vrae en my volledige antwoord aan hom: Braam, Ek hoop jy kon al tot verhaal kom...

read more

Donderdag 28 April : Die prins en die pous

Die saligverklaring (beatification), die laaste stap voor “heiligverklaring” van pous Johannes Paulus II vind op werkersdag 1 Mei in Rome plaas. Die aanduidings is reeds daar dat die okkasie tans, wat die media aanbetref, oorskadu word deur die troue van Prins William...

read more

Woensdag 16 Maart: Japan en nog `n kernramp?

Sekere gebeure het die vermoë om diep letsels op die psige van `n volk te laat. Ek het geen twyfel dat die gebeure 70 jaar gelede toe die Amerikaners twee kernbomme op Japan laat val het in die kategorie tel nie. En nou dreig `n kernramp in Japan. Hoe groot die...

read more