{ARGIEF}

Nuusperspektief

Dinsdag 18 Oktober: Kerkleiers en die onderwys

Ek sit tans in `n vergadering van die National Church Leaders Consultation. Dit is waarskynlik een van die mees verteenwoordigende liggame van Christen-/ kerkleierskap tans in SA. Die kwessies wat bespreek word gryp my aan die hart: Die toestand van ons land....

read more

Donderdag 6 Oktober: Pyn?

Pyn kan ’n verskrikking wees! Dit kan deel wees van die terminale pasiënt se lewe. Daar is sommige situasies waar net morfien en die dood dit verlig. Ek wil nie eers probeer om antwoorde daarop te gee nie. Ek weet ook uit ervaring dat antwoorde soms min help.... Nie...

read more

Maandag 29 Aug: Leierskap in `n tyd soos dié

Die grooste revolusie van die laaste dekades was sekerlik die “stil” revolusie wat die individu bemagtig het … Masjiene te kompleks om te verstaan Netwerke te kompleks om te bestuur Organisasies te veeleisend om te bestuur Kliënte te veeleisend om te bevredig… dit is...

read more

Vrydag 19 Aug: Bedien die kerk “flou sop”?

Miskien moet ek nog iets sê oor die hele debat oor die doop. Graag wil ek weer bevestig dat ek ’n oortuigde voorstander van die kinderdoop is . Tog moet ons die volgende byvoeg. Ek dink ons is in die moeilikheid omdat ons ons verbondsteologie goedkoop gemaak het. Is...

read more

Maandag 15 Aug: Welvaartsbelasting?

Reaksie op Emeritus Aartsbiskop Desmond Tutu se versoek om “welvaartsbelasting” Graag reageer ek soos volg op onlangse persberigte in die verband. Soos in die geval van biskop Tutu se uitspraak, is dit uiters belangrik dat ook hierdie opmerkings in konteks en as...

read more

Vrydag 12 Augustus: Oor klein en groot doop

Die een ding waaroor ek groeiende duidelikheid het, is dat deel van die "probleem" nie teologies van aard is nie. Die meeste mense wat `’n bepaalde keuse maak refelekteer nie regtig sistematies teologies daaroor nie. Dit geld vir klein- en grootdopers. Kleindopers...

read more