{ARGIEF}

Nuusperspektief

Dinsdag 9 Augustus: Vrouedag

`n Baie gelukkige Vrouedag aan al ons vroue toegewens! Mag ons stukkie vir stukkie bou aan `n land waarin julle toenemende veiligheid en menswaardigheid ervaar. God het julle inderdaad as ons gelykes gemaak Gen 2:18 Daarby voeg julle kleur en geur by ons lewe. Op `n...

read more

Donderdag 4 Aug: As ons die grense toets!

As ons die grense toets... Daar is rooi ligte wat begin flikker as sekere grense getoets word. As die verlangde lopietempo in ’n eendag krieketwedstryd te hoog raak, is daar moeilikheid. As jou skuldlas te hoog raak, is daar moeilikheid. As die persentasie van ’n...

read more

Woensdag 3 Augustus: Die VSA se skuldkrisis

Ek wil my nie slim hou nie en natuurlik is dit maklik om terugskouend slim te wees, maar die Amerikaanse krisis het ek lank sien kom. `n Klompie jare gelede het ek die boek van Bernard Lietaer, The Future of Money, gelees. Dit was die eerste keer wat ek die byna...

read more

Maandag 25 Julie Afrikaners in Afrika?

Anton Rupert het my die een help formuleer. Hoekom is dit dan so dat so baie Afrika-ners so sukkel om met hulle mede Afrikane oor die weg te kom. Ek weet daar is mense wat gereed sal staan om sommer baie redes te gee, maar onthou tog wat ons onsself noem. As ons nie...

read more

Sondag 19 Junie: Korrupsie

Korrupsie is net n meer gesofistikeerde woord vir "steel". Dit is steel op n groot skaal. Dit is steel by die mense van die land. En wanneer dit aangaan en aangaan, dan kan die land en sy mense nie anders as om baie baie arm te word nie! Elke aktivis wat roep om...

read more

Dinsdag 31 Mei: Die simboliek agter twee kerke

Ek hou hierdie week Pinksterdienste op ʼn bitter koue Burgersdorp. Dit is vir my ʼn goeie tyd van stil word na ons sinode, maar ook ʼn tyd om ʼn dieper kykie en ervaring te hê in die wel en wee van ʼn eg Suid-Afrikaanse plattelandse dorp met ʼn ryke en tog soms ook pynlike...

read more