{ARGIEF}

Gemeentes

DEMOGRAFIESE EN KONTEKSTUELE UITDAGINGS VIR GEMEENTES

DEMOGRAFIESE EN KONTEKSTUELE UITDAGINGS VIR GEMEENTES IN DIE NG KERK IN SA.  VERSLAG AAN DIE MODERAMEN MAART 2009

OPDRAG EN AGTERGROND

Die moderatuur het gedurende 2008 besluit dat daar `n deeglike ondersoek na die stand van sake in die sinodale gebied gedoen moet word. Dit sou `n ondersoek na die demografiese werklikhede wat ons in die gesig staar, insluit. In aansluiting by vorige opdragte is die opdrag aan GKS gegee, wat besluit het om dit in samewerking met Communitas te doen.

read more

Gemeentelike Identiteitsvorming en die Vreemdeling

Die drie jong mans het so skuins voor my gesit in die erediens twee Sondae terug, en was duidelik nie seker hoe en waar om die liturgie te volg in drie verskillende boeke nie.  Oor lg. verkwalik ek hulle nie, want selfs ek verdwaal nog gereeld in die Episcopalians se...

read more

Gemeentelike Identiteitsvorming en Migrasie

Dit was 'n trots genoeg oomblik toe ek en my vrou besef dit is nou die eerste keer dat ons seun 'n meisie fliek toe vat.  Dit was nog meer merkwaardig toe ons die viertal dophou met hul vertrek fliek toe:  ons seun en sy beste skoolvriend, wat Keniaans is, met twee...

read more

Gemeentelike Identiteitsvorming en die Self

Iemand met 'n passie vir "emergent" eerder as "tradisionele" gestaltes van kerk-wees (soos hy dit self stel) skryf die ander dag op my facebook dat hy gekies het om die kerk op te gee as sy self-opoffering in lydenstyd vanjaar.  Ek dag toe by myself hoe op aarde is...

read more

Gemeentelike Identiteitsvorming en Liturgie

Om in 'n bitter koue, sneeu bedekte Minnesota deur Vusi Mahlasela met eg Suid-Afrikaanse township folk, blues en soul musiek getrakteer te word is al klaar genoeg om jou siek van verlange huis toe te maak.  Maar as iemand jou nog boonop tydens die agterna ontmoeting...

read more

Wanneer ‘n Gemeente omdraai

Daar is in die sakewereld 'n groep uitgelese konsultante wat besighede help om om te draai as hulle in die moeilikheid beland. Hulle is kundiges met omdraai-strategie. Hulle eerste taak is om 'n analise te maak en dan op 'n strategie te besluit. Kan gemeentes ook...

read more

Energiepunte in gemeentes

Waar en hoe het die Here op verassende maniere deur gemeentes gewerk in 2008? Tydens die Communitas-spanvergadering -in Nov 2008 - het ons nagedink oor tendense wat ons in gemeentes waarneem. Ons het besluit om oor die volgende geloofsonderskeidende vraag na te dink...

read more

Wat moet die kerk ophou doen, anders doen, NOU doen?

Boodskap aan die Algemene Diensgroep Gemeente-ontwikkeling

Deur Neels Jackson

21 Oktober 2008

Goeienaand en dankie vir die geleentheid. Ek dink daar is party lidmate wat wens hulle het die geleentheid gehad om ‘n slag vir die dominees te preek.  Ek is vanjaar genooi om by twee geleenthede oor die kerk te praat, en albei kere het die uitnodiging via André Barlow gekom. Die eerste geleentheid was die konferensie oor verantwoordelike vernuwing in Bloemfontein, en hierdie is nou die tweede.

“Kom splash net jou hart oor die kerk,” was sy woorde aan my. En die gedagte, soos ek dit verstaan het, was dat ek maar dieselfde goed by albei geleenthede moet sê. En toe kry ek twee verskillende onderwerpe om oor te praat.

read more

Wie is die gemeente se kliënte?

In gemeenteprosesse is daar ‘n belangrike vraag wat onontbeerlik is in die proses.  Dit is die vraag na wat ons taak of  roeping is.  In die  korporatiewe wêreld word die vraag verstaan as ‘n uitklaring van ons kernbesigheid?  Ons kernbesigheid is die uitkoms(te)...

read more