{ARGIEF}

Padlangs met gemeentes

Emosioneel Gesonde Spiritualiteit

Pete Scazzero het 2 boeke geskrywe: "Emotional Heathy Church" en "Emotional Healthy Spirituality (EHS)". Altwee het werkboeke wat in groepe gedoen kan word. Ons is besig om te onderhandel om (EHS) werkboek in Afrikaans te vertaal. EHS word nou as 'n pakket bemark -...

read more

Wat is geloofsvorming?

www.communitas.co.za het 'n nuwe Blog bygekry onder die Titel: Geloofsvorming. Die blog is gebore uit 'n aantal VBO kursusse oor die tema.  Na afloop van die kursusse was daar 'n behoefte onder die deelnemers om verder met mekaar in gesprek te bly hieroor. Gys van...

read more