25 November 2012 ~ Sondag van Christus die Koning ~ Neem beheer oor jou omstandighedeDaniël 7:9-18 Daniël het ‘n droom. Dis nie ‘n droom soos wat ek of jy sal hê nie. Wanneer ons droom, het ons òf ‘n nagmerrie wat ons laat wakker skrik, òf ‘n soet droom...
Verder Geluister: Mark 13:1-12
18 November 2012 ~ Vyf en twintigste Sondag in Koninkrykstyd ~ Mark 13:1-12 Ek bel Vrydag my NG Kerk dominee-vriend op De Doorns om te hoor wat alles daar aan die gebeur is. Wat hy vertel is aangrypend. Die NG kerk in die hoofstraat en al die besighede is toe. Die...
Verder Geluister: 1 Konings 17:8-16 – God seën die oophand weduwees
11 November 2012 ~ Vier en twintigste Sondag in Koninkrykstyd ~ 1 Konings 17:8-16 God seën die oop-hand weduwees en bevestig hul menswaardigheid Die teksgedeelte vir Sondag fokus op die hoop wat oophand-geringstes vir ander gee en self God se seën, deernis en...
Verder Geluister: Deut 6:1-9
Sondag 4 November 2013 ~ 23e Sondag in die Koninkrykstyd ~ Deut 6:1-9 Hierdie skrifgedeelte is, met verwysing na Gen 3, die boom van die lewe. Wie van sy vrugte eet, sal vir ewig lewe. Om dit saam met Markus 12: 28-34 te lees soos die Preekstudie-eksegese...
Verder Geluister: Jer.31:7-9
28 Oktober 2012 ~ 22ste Sondag in Koninkrykstyd ~ Jer.31:7-9 Vir ‘n volk wat in donkerte sit, omring deur swaarkry en lyding, vasgevang in wanhoop, is dit sekerlik makliker om alleen en verstoot te voel – te voel dat hulle van God se guns afgesny is en daarom...
Verder Geluister: Jes 53:4-15
21 Oktober 2013 ~ 21e Sondag in die Koninkrykstyd ~ Jes 53:4-15
In die afgelope week was die media vol van die SKA (Square Kilometre Array) stelsel by Carnavon. Met die skottels kan wetenskaplikes miljoene jare terugkyk na die ontstaans¬geskiedenis van die heelal.
Jesaja 53 kyk terug oor die kerkgeskiedenis en sien die diepste DNA patroon van ons geloof en wat ons geskape wees raak. Iets van die onbegryplike grootsheid van die missio Dei tree helder na vore in die skrifgedeelte. Die intellektuele krag van hierdie hoofstuk, geteleskoop deur die Heilige Gees, is so verstommend soos wat die SKA in terme van die wetenskap is. As jy meer inligting oor die SKA wil hê, gaan kyk by http://www.ska.ac.za/about/project.php .
Verder Geluister: God praat oor Marikana, Zumaville ens – Amos 5:6-7; 10-15
14 Oktober 2012 ~ Twintigste Sondag in Koninkrykstyd
God praat oor Marikana, Zumaville ens – Amos 5:6-7; 10-15
Luister wat sê God oor Marikana, Zumaville, Moreleta, en aan gesinne en gemeentes, die regbank en regering, vir die mynmagnate en soustreiners – en vir jou en my (Amos).
Gemeentes, gelowiges hoort die weg met God te volg en daar te wees waar God is, by diegene wat Hom die nodigste het. Die volgende “nodige plekke” is tans in die nuus:
Verder geluister: Genesis 2:18-24 – Saamwees in die Koninkryk van God
Saamwees in die Koninkryk van God
Genesis 2:18-24
Verder Geluister: Markus 9:30-37 – Om te sien is nie altyd so eenvoudig nie
23 September 2012 ~ Sewentiene Sondag in Koninkrykstyd ~ Markus 9:30-37 Om te sien, om werklik te sien is nie altyd so ‘n eenvoudige aangeleentheid nie. Soms leef mens vir ‘n lang tyd ‘n werklikheid sonder om dit waarlik goed te sien, sonder om dit waarlik te begryp....
Verder Geluister: Mark. 8:27-38 (9:1) Help ander sien dat die koninkryk van God gekom het
16 Sept 2012 ~ Sestiende Sondag in Koninkrykstyd: Mark. 8:27-38 (9:1) Help ander sien dat die koninkryk van God gekom het Die opvallende vir my in die perikoop van Mark.8:27-38 (9:1), is die belangrikheid van om te sien, veral te sien die tekens van die...