{ARGIEF}

Verder geluister

Verder Geluister: 1 Kor 8:1-13

29 Januarie 2012 ~ Vierde Sondag na Epifanie ~ 1 Kor 8:1-13 Vir die aktualisering van die week se preek, sal ek met die volgende gedagtes speel as inleiding. Die aandrang van Julius Malema op grondhervorming - die insinuasie om plaasgrond sonder vergoeding af te vat,...

read more

Verder Geluister: 1 Kor 7:29-31

Sondag 22 Januarie 2012 ~ 1 Kor 7:29-31 Derde Sondag na Epifanie Dit help om te begin dink aan die betekenis van epifanie ... gaan na Wikipedia en kyk bietjie wat alles daar staan. http://en.wikipedia.org/wiki/Epiphany_(feeling) Tweedens: die liturgiese voorstel is...

read more

Verder geluister – Jes 64 : 1-9

  • Verwagting
  • Verwondering
  • Ontnugtering
  • Bevestiging

Adventstyd is die tyd van verwagting.

Wat is dit wat ons van God verwag? Of het adventstyd maar net kerstyd geword waar ons eintlik nie iets van God verwag nie. Dit is net ‘n tyd waarin ons die weersiens van familie en vriende, of die uitspanplek, of ‘n pakkie onder die kersboom verwag. Natuurlik niks verkeerd met enige van hierdie verwagtinge nie – dit is selfs baie lekker, maar so bekend en gewoon.

read more

Verder Geluister: 1 Tes 5:1-11

Sondag 13 Nov 2011 ~ 21ste Sondag in Koninkrykstyd ~ 1 Tes 5:1-11 Dit is duidelik dat die “vertraging” van die wederkoms gelowiges laat twyfel het, selfs tot die punt waar hulle verwagtinge vervaag het en hulle hoop begin verloor het. Paulus begin deur te sê dat dit...

read more