{ARGIEF}

Verder geluister

Verder Geluister: Spreuke 9:1-6

Spreuke 9:1-6 – 12de Sondag in Koninkrykstyd en 3de Sondag in Seisoen van Barmhartigheid – 19 Augustus 2012 Ons kan maklik dink wysheid het net te doen met kop-kennis, met slim-wees en onthou en om reg weer te gee.   Maar miskien het wysheid veel meer te...

read more

Verder Geluister: Markus 6:1-13

Sesde Sondag in Koninkrykstyd ~ Markus 6:1-13 Die sleutelteks vir Sondag se erediens bestaan uit twee, op die oog af onafhanklike, narratiewe eenhede. Die eerste verhaal (vers 1-6a) vertel van Jesus wat terugkeer na sy geboortedorp om daar die Skrif uit te lê. Hoewel...

read more

Verder Geluister: 2 Kor 6:1-13

24 Junie 2012 ~ Vierde Sondag in Koninkrykstyd ~ 2 Kor 6:1-13Ons loop as’t ware die vertrek binne in die midde van ‘n baie brose en eerlike gesprek tussen Paulus en die gemeente in Korinte as ons hierdie week die sleutelteks, 2 Korintiërs 6:1-13, gebruik as die basis...

read more