finale woord? ʼn finale streep? ooit ʼn finale doodsgreep? Kan Hy wat sy gees in die hand van die Vader gee die laaste asem uitblaas kan ʼn lewe waaruit geweld die laaste vergiffenis wring verwelk wanneer Hy sy ma na ʼn ander seun bring Kan ʼn dood wat die voorhangsel...
Ashes to ashes
as Woord wederwoord wek en Beeld beeltnis trek waarom dan die wrede doolhof van vrae en vrees en stotter en stof? of is ek stof? en keer ek altyd terug na stof? dalk eerder: uit die stof klink ons lof.
Lewe, dood – Liefde
Ek het by 'n jong egpaar betrokke geraak wie se vroeggebore baba na 3 dae gesterf het. Hulle het lank gewag vir die baba en toe hierdie tragedie. Die ma het baie vrae oor godsdiens en geloof gehad. Ek wou vir hulle iets gee wat hul sou laat verstaan dat die tragedies...
LAST NIGHT AS I WAS SLEEPING
Last night while I was sleepingI dreamed - blessed illusion! -a fountain flowedinside my heart.Water, tell meby what hiddenchannel you came to mewith a spring of new lifeI never drank?Last night while I was sleepingI dreamed - blessed illusion! -I had a beehiveinside...
Potloodmens
Hierdie was 'n preek vir die begrafnis van 'n baie goeie vriend wat selfmoord gepleeg het. Sydepressie het ons almal onkant gevang en sy dood was vir almal 'n geweldige verlies. Sy lewe het sy dood oorskadu en ek het iets daarvan probeer weergee.Fil 1:20-26Dit is my...
Fluisterende Gees
Ek het hierdie al begin skryf tydens die vorige Algemene Sinode, maar dit toe eers later voltooi. Wat maak van die kerk, kerk? Miskien klink hierdie vreemd op jou oormaar kan jy my hoor?kan jy saam luisterna wat die Gees vir ons fluisterkan ons maar saam begin singkan...
… earth calling …
Een van ons gemeentekinders is in 'n motorfietsongeluk dood. Dit was 'n baie groot begrafnis met baie ouers en kinders teenwoordig. Ek wou iets vir die ouers gee en iets vir die jong mense sê, sonder om te preek. Hierdie en Evolusie van die Liefde is saam gebruik....
Die woestyn
Geskryf na 'n sinodale werkswinkel saam met Prof Jurgens Hendriks waar Markus 1 gebruik is tydens ons "Wandel deur die Woord" sessies. Dit is ook tydens lydingstyd gebruik.(Nav Markus 1)Lig word verwring deur duisternisleuen spin sy glinsterdrade van verleidingom 'n...
Die evolusie van die liefde …
Een van ons gemeentekinders is in 'n motorfietsongeluk dood. Dit was 'n baie groot begrafnis met baie ouers en kinders teenwoordig. Ek wou iets vir die ouers gee en iets vir die jong mense sê, sonder om te preek. Hierdie en "Earth Calling" is saam gebruik. Dit het...
Wil ons regtig besluit?
Wanneer ek begrafnisse hou probeer ek luister waaroor die familie wonder. Soms wonder ek oor dieselfde dinge. Hierdie is geskryf nav 'n jong ma wat baie skielik aan 'n hartaanval dood is. Terwyl die dood altyd vreemd is, is dit die een ding waarvan almal kan seker...