Ek het so ruk terug 'n uiteensetting van die verskillende spiritualiteite gegee (sien vorige blog). Jannie Hougaard het Corine Ware se vraelys in Afrikaans verwerk en aangepas.Hier is Jannie se vraelys: Jou Spiritualiteitsstyl: Vraelys ʼn Aanduiding van styl van...

read more