{ARGIEF}

Communitas Inligting

VBO-Program 2018

VBO- Programboekie 2018 is beskikbaar! Ons bied met trots ons VBO-program vir die volgende jaar aan vir elke predikant, proponent, jeugwerker, kerkwerker of gewone lidmaat wat 'n behoefte daaraan het om toegerus te word om al hoe meer te lewe vir Christus en sy kerk....

read more

Communitas Personeel 2020

www.communitas.co.za Noordwal-Wes 1, Stellenbosch Posbus 3322, Matieland, 7602 Diensgroep Gemeentebegeleiding Gielie Loubser PSD Gemeentebegeleiding 021-808 9293 083 234 2178 gielie@sun.ac.za Mathilda du Pisanie Gemeentebegeleiding Administratiewe Koördineerder...

read more

Dis Communitas se verjaarsdag!

8 Jaar oud! Twee jaar gelede skryf Frederick op Communitas se verjaarsdag die volgende: Ons is dankbaar vir die mylpaal en vir almal wat gehelp het om ons dienste aan gemeentes en predikante uit te bou. Baie dankie aan elke gemeente wat ons vertrou het om saam met...

read more

Communitas en die Kerk

Om die werk van Communitas (Gemeente begeleiding) te verduidelik het ons vir die VGK Streeksinode Kaapland 'n witbord-animasie gemaak om ons diens aan Gemeentes bekend te stel.  Die witbord-animasie is ook in isiXhosa opgelaai.

read more

VBO Kursusdatums 2014

    VBO: Amper gereed vir 2014!   Die VBO-kantoor is nog besig om die volledige VBO-boekie vir 2014 af te rond, maar die datums van VBO-kursusse is reeds vasgestel, en ons plaas dit graag hier. Hier is twee lyste wat jy kan aflaai - 'n oorsigtelike lys van die...

read more