{ARGIEF}

Dienste

Communitas en die Kerk

Om die werk van Communitas (Gemeente begeleiding) te verduidelik het ons vir die VGK Streeksinode Kaapland 'n witbord-animasie gemaak om ons diens aan Gemeentes bekend te stel.  Die witbord-animasie is ook in isiXhosa opgelaai.

read more

Communitas ses jaar oud vandag

Ons is dankbaar vir die mylpaal en vir almal wat gehelp het om ons dienste aan gemeentes en predikante uit te bou. Baie dankie aan elke gemeente wat ons vertrou het om saam met hulle die reis te onderneem. Ons het die voorreg om hierdie werk (vir ons is dit 'n...

read more