{ARGIEF}

Communitas Inligting

10 Mees gelese artikels vir 2009

Communitas het hierdie maand die 2 000 ste artikel gelaai.  Dit beteken ons laai gemiddeld 36 artikels per week. Ons is baie dankbaar hieroor, omdat ons visie met Communitas steeds is om ‘n omvangryke oop-bron hulpmiddel vir gemeenteleiers te skep.

Om die mylpaal te vier, het ons ‘n artikel oor hoop geskryf: Tweeduisend artikels by Communitas!

Die artikels word wyd afgelaai en gelees.

Hier is ‘n lys van die 10 mees gelese artikels vir 2009:

Titel Skrywer Gelees
Gemeentelike Identiteitsvorming en Liturgie Jannie Swart 3021
Gemeentelike Identiteitsvorming en die Vreemdeling Jannie Swart 2480
Gemeentelike Identiteitsvorming en Migrasie Jannie Swart 2117
Herontwerp Jeugbediening Frederick Marais 1871
Gemeentes vol genade Jan Woest 1476
THE FORGOTTEN WAYS – Alan Hirsch: opmerkings, vrae en aanhalings Pieter van der Walt 1257
Onderskeidingsvermoë Coenie Burger 1141
Wie of wat is die kerk in ‘n sekulere samelewing? Jaco Coetzee 1056
Skrifgeleerde-prediker of prediker-Skrifgeleerde? Jan Woest 1029
Missional Pattern 1 Discerning Missional Vocation Lois Barret 843

 

Hier is ‘n lys van die 10 mees gelese blog artikels vir 2009:

read more

Tweeduisend artikels by Communitas!

Dié week het die 2000ste artikel by Communitas verskyn! Ons vier dit deur 'n paar bydraes van die gemeenskap van Communitas bloggers hier te plaas. Ons het gevra: Wat gee jou hoop? En hier is hulle reaksies: Jannie Vanjaar se Verantwoordelike Vernuwing konferensie se...

read more

‘n Moet vir jou Gemeentewebsite!

  Ek dink dit is belangrik dat daar op jou gemeentewebsite  'n "link"(skakel) na Communitas se website moet wees. Dan spesifiek die sake wat gemeentelede kan help. Dit sal nie deug as jy net 'n algemene skakel plaas nie, want sommige lidmate gaan een keer inskakel en...

read more

Geseënde Pase

Communitas.co.za wens al ons besoekers 'n geseënde Pase toe.   And yet for us it is when he is on the crossThis Jesus of Nazareth, with holed hands and open side,Like a beast at a sacrifice:When he is stripped, naked like us,Browned and sweating water and blood in the...

read more

Vriendelike Versoek

  'n Vriendelike versoek aan gebruikers van www.communitas.co.za www.communitas.co.za het die afgelope aantal maande eksponensieël gegroei. Die aantal besoeke op die blad het soos volg gegroei Okt 2008   113 gemiddeld per dagNov          125 gemiddeld per...

read more

Webnuus

Communitas lewer nou ook 'n Webnuus diens. Jy kan inteken op 'n aantal areas van die webtuiste. Telkens as daar 'n nuwe bydrae geplaas word, sal jy dit per epos ontvang. Dink net: jy sal nooit weer sonder vars nuus van Communitas wees nie! Gaan na die skakel webnuus...

read more

Ondersteuningspersoneel begin jaar vrolik

Die ondersteuningspersoneel in die Communitas netwerk het die jaar  begin met die 7 habits kursus van Franklin/Covey.  Pierre Goosen en Frederick Marais het dit aangebied. Almal is huis toe met 'n pragtige ruiker blomme om dankie te sê vir hulle uitstaande diens in...

read more

Epifanie 6de Januarie

(Ek het die foto geneem in Grootfontein - die son is soos 'n ster wat die kruis op die nok van die Anglikaanse kerkie verberg - ek noem dit 'n Afrika Epifanie- Frederick) Epifanie is een van die drie belangrikste feeste in die kerkjaar. Die meeste Christene vier dit...

read more

Esegiël 47

Esegiel 47 is vir die Communitas-span 'n teks waarin hulle wandel by elke spanbyeenkoms. Nico Simpson het vir ons skilderye gemaak om die dinamika van die teks te verbeeld. Die skilderye hang in ons seminaarkamer in ons kantore op die Kweekskool terrein op...

read more

Calvyn en Gebed

Quintus Heine het so 'n bietjie gaan kyk wat skryf Calvyn oor die noodsaak van gebed- lees meer hieroor op die Blog oor Gebed Calvyn gee ses redes vir hierdie noodsaaklikheid van gebed : Dit is vir die gelowiges belangrik om te bid want hoe meer ons bid, hoe meer...

read more