Pinkster is nog vars in ons geheue en ons wil graag hoor waar en hoe het die Gees ons verras hierdie Pinkster en daarom die vraag: Wat het jy hierdie Pinkster geleer/ontdek oor die verrassende oorgrens beweging van die Gees in jou konteks? Kom ons deel ons ervarings...

read more