{ARGIEF}

Foto’s

‘n Wonderlike reis

Geloofsreis 1.1: Emosioneel Gesonde Spiritualiteit     Wat ‘n voorreg was dit nie om saam met 15 predikante en 3 lidmate vir 3.5 dae net by die Here tot rus te kom op Wortelgat op die eerste stasie van die Geloofsreis 2014. Ons kon eerlik raak oor ons eie...

read more

Proses van heiliging deur die lens van die kamera

’n Fotografiekursus in die Sederberge van 4-8 Mei 2009 help my om weer nuut na God te kyk.   Ek het baie uitgesien daarna. My nuwe kamera vra om geleer ken te word en ek het behoefte daaraan dat my nuwe stokperdjie vir my verrykend sal wees. Ek wil graag iets doen wat...

read more

Cedarberge bring lof aan God

Ek het onlangs tyd in die Cedarberge tyd spandeer met my kamera en driepoot en toe kom die lof aan God na my toe!

Ek deel dit graag met almal wat nie altyd woorde het om God te loof nie

read more

Advent simboliek – wingerdkrans en advent boom

Simboliek van Advent Waarom Simboliek? Matt 13 : 10 – 16 Die dissipels het vir Jesus kom vra: “ Hoekom gebruik U gelykenisse as U met die mense praat?” Hy het hulle geantwoord: .  .  .  .   Om hierdie rede praat Ek met hulle in gelykenisse:  omdat hulle kyk maar nie...

read more