Pelgrimstog word uitgebrei Al hoe meer mense het die behoefte om ‘n pelgrimsroete te stap – ‘n geestelike dissipline wat reeds eeue beoefen word. So ‘n staptog help jou om ‘n geestelike dimensie op die staptog te herwin – enersyds deur die eensaamheid op die pad, maar...
Dis Communitas se verjaarsdag!
8 Jaar oud! Twee jaar gelede skryf Frederick op Communitas se verjaarsdag die volgende: Ons is dankbaar vir die mylpaal en vir almal wat gehelp het om ons dienste aan gemeentes en predikante uit te bou. Baie dankie aan elke gemeente wat ons vertrou het om saam met...
Winterskool 2015
Changing the World? An invitation to faithful discipleship and responsible citizenship 2 – 4 Junie 2015 Die jaarlikse Winterskool is 'n Ekumeniese Konferensie, aangebied deur Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch in samewerking met Ekklesia, Communitas en die...
PSD: GEMEENTEBEGELEIDING (Stellenbosch)
NG Kerk in SA PSD: GEMEENTEBEGELEIDING (Stellenbosch) Die Sinode van die NG Kerk in Suid-Afrika (Wes- en Suid-Kaapland) maak die vakature vir ’n PSD in die Diensgroep vir Gemeentebegeleiding (PSD Gemeentebegeleiding) bekend en nooi alle belangstellendes wat daartoe...
VROEË KINDONTWIKKELING (ECD) BEWEGING VIR DIE NG KERK – WERKSWINKEL
Laai hier die KMDR brief aan gemeentes af met meer inligting
Missionale Konferensie
[widgetkit id=171429] 'n Kursusganger gee enkele indrukke oor die Missionale Konferensie: Ek het die konferensie om veral drie redes bygewoon. Ek a. wou graag my verstaan van “missionaal” verbeter in lyn met die Missionale Ekklesiologie en die Raamwerkdokument wat die...
Overberg – Pelgrims van hoop
Die Overberg Pelgrimstog van Hoop is ‘n inisiatief van Communitas om die moontlikheid van ‘n pelgrimstog in die Overberg tot by Suidpunt by Agulhas te ontwikkel. Ons eerste ekspedisie om die haalbaarheid van so ‘n droom te ondersoek vind van 18 tot 26 Oktober plaas....
Camino na die Suidpunt van Afrika?
Communitas oorweeg om 'n Pelgrimstog na die Suidpunt van Afrika te organiseer. Die gedagte is om soos die bekende Camino de Santiago 'n tradisie te begin waar pelgrims na die Suidpunt van ons kontinent stap. Met 'n eerste navraag het daar heelwat positiewe reaksies na...
Kom luister na Ds Dirkie van der Spuy!
Jy word genooi na twee geleenthede waar Ds Dirkie van der Spuy van Moreletapark as spreker optree. Lidmate, gemeenteleiers en veral predikante sal dit nuttig en leersaam vind. Elkeen van die twee aande is 3 VBO-punte werd. 25 Junie: Hoe lyk en werk ‘n Christelike...