{ARGIEF}

Nuus

TOT SIENS en BAIE DANKIE!

  Ons sê  tot siens vir Zillah Botha   Woensdagoggend 26 Maart se kuier was 'n lekker-met-'n-traan : Communitas / Ekklesia / Fakulteit Teologie het na 6 jaar vir Zillah wat nou voltyds ouma (én oumagrootjie!) gaan wees, gegroet. Chris Jones het vir al die dames van...

read more

Retrait met Dr. Kent Ira Groff

Ons het `n 2 ure retrait met Dr. Kent Ira Groff volgende Dinsdag 28 Januarie 2014 om 10h00 – 12h00 by die Bellville Suid Congregagational Kerk, Eendrag Straat, Bellville. Die Tema: “Caring for Your Own Soul While Caring For Others”, emphasizing spiritual disciplines –...

read more

Algemene Sinode 2013

Die 15de Algemene Sinode van die NG Kerk vind vanjaar plaas in Port Elizabeth. Die Oos-Kaapse sinode is die gasheer-sinode en die Veremarksaal in die middestad is ingerig vir hierdie geleentheid. Ben du Toit skryf: “Van Sondagaand af, met die indrukwekkende...

read more

Ons neem afskeid van Ds Winston Samuels

Ds Winston Samuels, leraar van die VGK Wynberg, word vandag in Wellington begrawe. Ds Samuels was 'n gewaardeerde lid van die Communitas. Raad en ons wil  graag op hierdie wyse hulde bring aan hom. Ons betreur saam met sy gemeente en familie die feit dat hy so vroeg...

read more

MTh Bedieningspraktyk – 2014

Die Universiteit van Stellenbosch bied 'n twee-jaar modulêre MTh in Praktiese Teologie (Bedieningspraktyk) aan. Die doel van die program is om missionale leierskapkapasiteit te bou deur lees, sterk teologiese dialoog, deelname aan geestelike dissiplines, om te...

read more

Pastorale Berader/Versorger NGK Citrusdal

NG Gemeente Citrusdal Pastorale Berader / Versorger  Die NG Gemeente Citrusdal het God se stem gehoor uit Jeremia 31:31 en Efesiërs 4 om dissipels vir Jesus Christus te wees waar ons is en om God se koninkryk so uit te brei.  Ons is ‘n gemeente gewortel in Jesus...

read more

Changing Church for a Changing World

Changing Church for a Changing World Hiermee nooi ons jou namens Ekklesia, Communitas en Growing the Church (Anglikaanse kerk) hartlik uit na ‘n besondere eendag seminaar wat op 23 Julie in Kensington, Kaapstad plaasvind. Biskop Graham Cray is die missionêre leier van...

read more