Nuus
PhD-program in Nuwe Testament
Die Fakulteit Teologie van die Universiteit Stellenbosch bied 'n drie-jarige beurs vir voornemende doktorale studente in Nuwe Testament. Die beurs beloop R15 000 per jaar waarvan die voortsetting na die eerste jaar onderhewig is aan genoegsame vordering. Voorkeur sal...
MTh met die fokus op gesondheid en gender
Waarom neig mense in verandering terug na die bekende?
Lees Frederick se antwoord aan Roelf Opperman oor die vraag: Waarom neig mense in verandering terug na die bekende?