{ARGIEF}

Dienste-Communitas

Justification: What’s at Stake in the Current Debates

justification_whats at stake inJustification: What’s at Stake in the Current Debates

Edited by Mark Husbands and Daniel J. Treier
IVP / Apollos. April 2004 – $23.00 – ISBN: 978-0-8308-2781-7

Kort resensie deur Coenie Burger
Die vraag hoe ons die Reformasie se leerstuk van regverdigmaking deur die geloof vandag moet verstaan, het die laaste tyd van verskillende kante weer ter sprake gekom. In evangeliese kringe is die verskille hieroor tussen Calviniste en Armeniane nog altyd aktueel. Daarby het gekom nuwe debatte soos oa dié rondom die standpunte van NT Wright.

read more

First Theology – God, Scripture & Hermeneutics

first theology_god scripture  Author: Kevin J. Vanhoozer

INTER VARSITY PRESS: 05/2002
ISBN-10: 0830826815
ISBN-13: 9780830826810
$29.00

Kort resensie deur Coenie Burger

Vanhoozer is een van ‘n reeks jonger evangeliese teoloë wat besig is om hulself internasionaal te vestig as uitstekende gerespekteerde akademiese teoloë. Hy het ‘n Ph.D van Cambridge en is bewustelik gereformeerd in sy teologie.  

read more

First Theology: God, Scripture & Hermeneutics

first theology_god scripture  First Theology: God, Scripture & Hermeneutics

Author: Kevin J. Vanhoozer
INTER VARSITY PRESS: 05/2002 – ISBN-10: 0830826815 – ISBN-13: 9780830826810 – $29.00

Kort resensie deur Coenie Burger

Vanhoozer is een van ‘n reeks jonger evangeliese teoloë wat besig is om hulself internasionaal te vestig as uitstekende gerespekteerde akademiese teoloë. Hy het ‘n Ph.D van Cambridge en is bewustelik gereformeerd in sy teologie.

read more

Don’t Waste Your Life

By John Piper Crossway Books 2007$13.99 ISBN: 1581344988 Kort resensie deur Coenie Burger John Piper is iets van ‘n fenomeen in die VSA. Hy is ‘n predikant van Bethlehem Baptist Church in Minneapolis. Wat hom interessant maak is at hy ‘n groot aanhang in die VSA gekry...

read more

Justification: What’s at Stake in the Current Debates

justification_whats at stake inEdited by Mark Husbands and Daniel J. Treier
IVP / Apollos. April 2004
$23.00
ISBN: 978-0-8308-2781-7