Pelgrimstap deel 2 voltooi Frederick skryf die volgende vanaf Genadendal: Ons het giateraand in Genadendal aangekom na vier dae wat ons deur die mooiste dele denkbaar gestap het en buiten die eerste dag byna perfekte weer gehad het. Langs die pad het 'n verskeidenheid...
Uitnodiging na SAKOV-konferensie
Alle SAKOV-lede, orreliste, predikante en “band”-leiers en belangstellendes word uitgenooi na die jaarlikse SAKOV -konferensie 2015 Dit vind plaas op Saterdag, 1 Augustus 2015 by die NG Moedergemeente, Wellington (Kerkstraat) Registrasie vind plaas om 7:30 en die...
Missionale Konferensie
[widgetkit id=171429] 'n Kursusganger gee enkele indrukke oor die Missionale Konferensie: Ek het die konferensie om veral drie redes bygewoon. Ek a. wou graag my verstaan van “missionaal” verbeter in lyn met die Missionale Ekklesiologie en die Raamwerkdokument wat die...
PowerPoints vir Missionale Konferensie 2015
Van 19 – 21 Januarie 2015 te Stellenbosch het meer as 170 kursusgangers die voorreg gehad om deel te wees van ’n konferensie wat saam gedink het oor die toekoms van missionale teologie en missionale gemeentes en kerke. Ons het die voorreg gehad om interaksie te kon hê...
Gemeentebediening
Die Taakspan Gemeentebegeleiding is ‘n taakspan van Communitas wat gemeentes begelei om deel te word van die Drie-enige God se sending om die wêreld heel te maak. Ons glo dat gemeentes God se geskenk is aan dié wêreld. Ons begelei gemeentes daarom om...
SKG
Hier kom inligting oor SKG.