Ek sal maar net vir my siel sê: Wees stil...doodstil...en buig laag...baie laag
Beweging van die Gees 2: Die Gees stuur ons na arm mense
Die Agape beweging is 'n groep lidmate van die Moederkerk op Stellenbosch en VGK Stellenbosch, ons kom nou al 'n ruk lank saam. Ons bou bande tussen die lidmate en leiers van die twee gemeentes. Ons doen tans die Groei oor Grense boekie van die Seisoen van Luister. ...
Beweging van die Gees 1: Die Gees stuur ons oor Grense
Ons Pinkstertema vanjaar in die NG gemeente van Somerstrand, Port Elizabeth, was: Die Gees stuur ons oor Grense. Elke aand het ons oor spesifieke grense in die verhale van Johannes 4 en Handelinge 6,8,10,16,17 gesels: gender, generasies, etnisiteit, kultuur, godsdiens...
Verhale oor die Bewegings van die Gees hierdie Pinkster
Met Advent het ons Avent verhale van Hoop met mekaar gedeel op die webblad. Met Pinkster sal dit goed wees indien ons verhale van die Bewegings van die Gees met mekaar kan deel. Jannie Swart skryf in sy laaste bydrae oor Coenie Burger wat gemeentes soos volg beskryf...