{ARGIEF}

Gemeenteverhale

Advent verhaal van Hoop 6: AFVLERKIES KRY HOOP

“Ek het nooit gedink die Here sou mý kon gebruik nie. Maar Hy het, op ‘n verrassende manier. Die projek vir vrouebemagtiging wat ons gemeente aanbied, het ‘n besondere seën in my lewe geword.”  Aan die woord is Rita Louw, leier van die NG Kerk Port Elizabeth-Noord se...

read more

Adventverhale van Hoop – 2009

Advent begin met 'n eerste Sondag van Hoop. Daarom plaas ons elke dag van Advent 'n verhaal van HOOP by www.communitas.co.za. Die meeste van hierdie verhale is klein menslike verhale van God se Koninkryk wat onverwags deurbreek in mense se lewens. Vanjaar is meer as...

read more

Verhale van hoop uit die platteland

Ons het by Cedarberg 2009 verskeie gesprekke gehad oor plattelandse gemeentes en die unieke gawes van hierdie gemeentes wat gevier moet word. Te dikwels word daar net negatief oor plattelandse gemeentes gepraat. Dit skep 'n onnodige negatiewe selfbeeld en perspesie...

read more