{ARGIEF}

GKS

Multikulturele konferensie

Hugenote Kollege in samewerking met Kommissie vir Getuienisaksie (KGA) en die Kantoor vir Nuwe Gemeente Ontwikkeling en Kerklike Samewerking (GKS) het ʼn konferensie oor Interkulturele Gemeente-wees aangebied op 22-23 Julie 2014 te Chrismar Villas (Bellville). Die...

read more

GKS

Die GKS (Kommissie vir Gemeente-ontwikkeling en Kerklike Samwerking) word gesamentlik deur die NGK en die VGK bedryf met die doel om nuwe gemeentes of bedienings-punte te vestig of gemeentes te help om nuut te dink oor gemeentestrukture. Wêreldwyd en ook in...

read more

Die vorming van Geestelike leierskap vir Gemeentelike Bediening in die Suider-Afrikaanse Konteks

 

Memorandum vir vir Bedieningsvorming van VGK- en NGK-studente, Stellenbosch

Voorgele aan die Kuratoria van die VG en NG Kerke op Stellenbosch
Julie 2011
Frederick Marais

1.    Agtergrond
Hierdie memorandum verteenwoordig ‘n poging tot ontwikkeling van ‘n visie vir die kerklike opleiding van studente. Die doel is om die huidige program van aanvullende opleiding te ontwikkel en te integreer. Die memorandum is ‘n poging om ons konseptuele paradigma vir kerklike opleiding van studente uiteen te sit. Die konsepte is deeglik bespreek met kollegas wat oor die afgelope drie tot vyf jaar betrokke was by die opleiding van studente.
Die volgende aspekte is in gedagte gehou:
•    Die VGK-beleidsdokumente oor Bedieningsvorming (Ministerial Formation)
•    Die huidige NGK- en VGK-program vir aanvullende kerklike opleiding op Stellenbosch
•    Die program van die Northern Theological Seminary(NTS) van die VGK. Die memorandum is met prof Klippies Kritzinger bespreek met betrekking tot die praktyke en ervarings van NTS. Hy het waardevolle insette gelewer en is van mening dat die voorgestelde program die beleidsdokumente van die VGK verwoord. Dit word aanbeveel dat prof Kritzinger ook by toekomstige ontwikkelinge betrek word.
•    Die program van die Western Theological Seminary, Formation in Ministry, soos ontwikkel deur prof Jaco Hamman, ‘n alumnus van die Fakulteit Teologie, Stellenbosch, het praktiese idees opgelewer vir hoe bedieningontwikkeling saam met en komplimentêr tot die akademiese programme van die Fakulteit kan verloop.
•    Die vormingsprogramme vir predikante wat oor die afgelope aantal jare ontwikkel is by Communitas.

read more

The most misused biblical term today is “Kingdom.”

One of my college students told me her sister was not working in the Church but was doing “Kingdom” work and “justice” work at a social service. Another student explained to me she was joining hands with a local inter-faith group to further peace. She called it “Kingdom” work and added, “It has nothing to do with the Church.” There’s a common theme here: the “Kingdom” is bigger and better than the “Church.”

read more

Die storie agter die GKS skildery

As jy by die GKS-kantoor in Bellville sou instap, hang daar dieselfde skildery as die een wat op ons webblad verskyn. Die skilder, Amanda Cliengen, deel met ons wat die inspirasie daaragter was. Die titel is van die skildery is "Almal wat dors het kom drink"... Die...

read more

Ander webskakels

Gaan loer gerus by die volgende webwerwe in ...     ABIDABID (Argief en Bestuursinligtingsdienste van die NG Kerk) ook bekend as die ARGIEF.   CommunitasCommunitas lewer al vir meer as 'n dekade fasiliteringsdienste aan gemeentes.   Bybel-MediaHierdie tuisblad bied...

read more

Hoe kan ek vir GKS help?

• Deur vir ons te bid.

• Deur aktief by `n projek betrokke te raak as lidmaat, medewerker en selfs geestelike leier (Navrae by Marinda Schreuder 021-9577202 ofgo@kaapkerk.co.za.Lees ook meer op ons webblad by www.gks.org.za.)

• Deur ons finansieel te ondersteun. Lees gerus verder …

read more

Wie is ons?

Die GKS (Kommissie vir Gemeente-ontwikkeling en Kerklike Samwerking) word gesamentlik deur die NGK en die VGK bedryf met die doel om nuwe gemeentes of bedienings-punte te vestig of gemeentes te help om nuut te dink oor gemeentestrukture. Wêreldwyd en ook in...

read more