{ARGIEF}

Familiebediening

Saamdoen-dinge vir Paasfees

Paaspakkie Saamwees vir Paasfees 17 Saam lees, gesels en doen aktiwiteite vir die Paasvakansie   Die Jeug- en Familiebediening van die Wes-Kaap Sinode bied hierdie jaar ʼn Paasfees pakkie vir families wat hulle oor die 17 dae van die April vakansie saam die hele gesin...

read more

Nagmaal verduidelik aan kinders.

Hoe praat ek met my kind oor die nagmaal? Verskeie kere vra jeugleiers raad en leiding oor hoe om ouers te help om met hulle kinders oor die nagmaal te praat. Onder die afdeling Familiebedeining by die Jeug & Familie taakspan het ek gewerk aan n uitdeelstuk wat...

read more