{ARGIEF}

KIX-KOM

Kix Koester Kinders – tweede kwartaal

Ons is so opgewonde oor die eerste kwartaal!! Die Nuwe Testament ontmoetings het tot heerlike byeenkomste gelei. Ons was ook baie opgewonde om te hoor hoe verskillende skole en kerke die Kix-materiaal gebruik. Enigiemand is welkom om ‘n Kix-groep by ‘n nasorg,...

read more

Projek 2017: Kix Koester Kinders

KIX moedig kinders deurentyd aan om ook 'n omgee vir die wêreld te ontwikkel. Daarom is daar ook elke jaar 'n na-buite gerigte projek wat deur al die KIX-groepe saam ondersteun word. Die KIX-projek fokus hierdie jaar op die ondersteuning van vroeë kinderontwikkeling...

read more

KIX 2017 – ‘n Nuwe Jaar Vol Opwinding

Welkom aan almal wat deel is van die KIX-familie... by kerke, skole, Kinderbondtakke, kleuterskole, nasorg, kategese groepe en nog baie meer! DIE KIX-DROOM Die Kix-droom is dat daar in elke gemeenskap 'n KIX-groep sal wees, hetsy by die kerk, skool, kleuterskool of...

read more

KIX 2017 ONTMOETINGS

Daar word elke kwartaal 6 - 8 lesse (ons noem dit eerder ontmoetings) op die webblad gelaai. Ses of sewe ontmoetings gaan oor die Bybel. Ons is hierdie jaar opgewonde om chronologies deur die Nuwe Testament te reis! Daar is elke kwartaal ook 'n spesiale les oor of...

read more

AMPER ALWEER DIE EINDE VAN 2016!

Somer is amper hier en dit raak tyd om vrugte te eet en die sonskyn te geniet. In KIX is die laaste kwartaal soms ‘n uitdaging met vol programme en getalle wat kwyn. Maar dit is juis dié kwartaal waar ‘n mens die vrugte kan pluk van die jaar se harde werk en...

read more

Derde kwartaal 2016 – KIX-familie

Ons groet en verwelkom… Sharon Naudé het die afgelope 5 jaar as sekretaresse in die jeugkantoor gewerk. Sy bly steeds deel van die Communitas-span, maar sy skuif eersdaags na ‘n ander afdeling. Namens die KIX-familie, wil ek Sharon bedank vir haar harde werk en...

read more

Daar is ‘n tyd vir alles…

Met Paasfees agter ’n gelowige sien hy kans vir enigiets wat van vooraf aankom. Mag julle hierdie tweede kwartaal ingaan met dié wete: die stryd is gestry en die oorwinning is behaal!! Kom wat wil, dit kan nie die uitslag omdraai nie. Tetelestai!! Ons Otjie-kos projek...

read more

2016: ‘n Nuwe jaar!

Wat hou 2016 vir my in? Dis ’n vraag wat in die meeste van ons se onderbewussyn leef, maar wat ons nie kan beantwoord nie. Ons het almal die behoefte om voorbereid te wees. As iemand ons net ’n idee kan gee, kan ons onsself gereed kry en nie onkant gevang word nie. As...

read more

Aan die hardloop tot by 2015 se einde

Is julle gereed vir die “nog vinniger hardloop”-kwartaal! Die laaste kwartaal het mos ’n manier om tussen al die jaareindgeleenthede so vol te raak dat jy 2 keer by jouself verby kan hardloop sonder om een keer te groet. Ek het so 2 jaar gelede ontdek dat die rede...

read more

Uit die Kix-Kantoor

Ons weet nie hoe goed julle Sjona is nie, maar ons weet Piketberg se Kix is besig om teen snelle vaart hulle Sjona aan te leer. Die tweede kwartaal het pas begin toe ons ’n epos kry met die versoek vir nog Shona woorde. Piketberg het reeds so gewoeker dat hulle meer...

read more