Hoe gaan dit met ons projek vir 2015? Ons sal binnekort nog oulike idees gee om weer ‘n bietjie woema te gee met ons insamelings. Verlede jaar se projek: Tyd loop so vinnig aan. Wie kan nog onthou wat verlede jaar se projek was? Dit was die projek: “Vertel, vertel!”....
Projek 2015
Die Here het ons gelei om vanjaar by die ring van Morgenster in Zimbabwe betrokke te raak. Die ring bestaan uit 8 gemeentes. Hulle het ’n groot behoefte aan kategese materiaal en ons gaan hulle bystaan om nuwe materiaal te ontwikkel. Die goeie nuus is dat die Sinode...
KIX – 4de kwartaal 2014
Ons hier by Kix is baie opgewonde, want die Here het dit so beskik dat ons droom om Kix se arms so wyd as moontlik te strek op nog ’n manier waar geword het. Ons is dankbaar om te sê dat die NG Kerk en die VGK se kinderbedieninge nie-amptelik verenig het. Ons werk...
KIX.KOM 2014
Kinders van die Bybel: Daar is reeds 6 ontmoetings waarin verskillende kinders van die Bybel ontmoet word, op die webblad. Teen April sal daar nog 6 nuwe ontmoetings beskikbaar wees. In die tweede helfte van die jaar gaan ons ‘n wonderlike reis saam met Paulus...
KIX-KOM
KINDERBEDIENING Jy ken dalk die naam Kinderkrans. Baie mense sal kan getuig hoe die Kinderkrans ’n bepalende rol in hulle lewe gespeel het. KIX (Kinders in Christus) is ons nuwe naam en poog ons om die bediening uit die...