{ARGIEF}

Jeug en familie

Positiewe Ouerskap (POSPAR)

Positiewe Ouerskap is 'n ouerleidingsprogram vir ouers in gemeentes.Die kursus fokus doelbewus op die vestiging van 'n deelnemende (in plaas van 'n outokratiese of permissiewe) ouerskapstyl. Kommunikasievaardighede en dissipline word ook behandel. Besoek ook ons Blog...

read more

Familiegewoontes

Agt familiegewoontes wat geloof laat groeiHierdie is 'n interaktiewe kursus vir die hele familie met kinders ouer as 3 jaar. Die kursus is ontwerp om families te help om saam in hulle geloof te groei deur gewoontes in te oefen en aan te leer. Gemeenteleiers wat die...

read more

Herontwerp Jeugbediening

Dit het tyd geword dat gemeentelike jeugbediening herontwerp word Frederick Marais Ek is die afgelope tyd genader om by  ‘n aantal prosesse waar aanstellings van jeugwerkers of die beroeping van jeugpredikante ter sprake is,advies te lewer.  Ek het gemengde...

read more

Die Familie Konsensuspunte

Die FamilieOpmerkings oor Bybels/teologiese konsensuspunte  as normatiewe riglyn vir ‘n publieke gesprek oor die aard en waarde van die familie in die samelewing Frederick Marais   Verantwoording Die rede vir hierdie poging om ‘n christelike konsesus oor die...

read more

Jeug en familie

Sharon en Gielie het die voorreg om in hierdie bediening te speel. Ja ons wil weer kinders en tieners en ouers help speel in die genade van die Here en so die blydskap van die Evangelie weer ervaar. Kinderbediening Jy ken dalk die naam Kinderkrans. Baie mense sal kan...

read more