{ARGIEF}

Kleingroepe

Maart 2019 Riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die sleuteltekste van die Leesrooster as basis Sondag van Verheerliking 3 Maart Psalm 99 Die Here ons God is heilig Ysbreker Vertel ons van die mooiste plek wat jy al ooit besoek het, en waarom onthou jy dit so goed?   Lof en aanbidding Die Here jou God is by...

read more

Februarie 2019 riglyne

vir huiskerke en selgroepe met die Leesrooster sleuteltekste as basis. Tweede Week na Epifanie 20 Januarie 1Kor.12:1-11 Elke lidmaat is nodig Ysbreker Hou jy daarvan om deel te wees van ‘n span, of verkies jy om dinge alleen te doen? Vertel ons daarvan. Lof en...

read more