{ARGIEF}

Predikante begeleiding

Sentrum vir Predikante Begeleiding

Drie dag eilandsituasie Elke deelnemer word deur twee begeleiers begelei Rolspelle as metodiek Praktiese terugvoer oor die manier van doen en optrede Evaluering aan die hand van nege bekwaamhede Geloofsonderskeiding Geloofsvolwassenheid Emosionele volwassenheid...

read more

Begeleidingsentrum vir Predikante

Roeping kry beslag

Ons het pas ons tweede Begeleidingsentrum-proses agter die rug.  Tien predikante het sovêr die proses deurloop.  Sodoende het ‘n roeping wat einde 2010 geformuleer is, beslag gekry.  Dit was ‘n proses van etlike maande waaraan vele predikante met ‘n bedryfsielkundige saamgewerk het om dit moontlik te maak. Te oordeel aan die terugvoer van die deelnemers sowel as die entoesiasme van die begeleiers, wil ons  glo dat ons met iets besig is wat vir die kerk tot groot voordeel kan wees. 

Die Sentrum vir die Begeleiding van Predikante fokus doelgerig op die geloofs-, emosionele en organisatoriese ontwikkeling van die predikant.  Predikante het nie net die roeping om hul gemeentes geestelik te lei en te versorg nie, maar is ook veranderings-agente wat mense moet help in hul verhouding met God, en om ‘n inpak op die samelewing te maak.  Die doel van die sentrum is dus om ‘n instrument te wees in die voortgaande ontwikkeling van predikante, sodat hulle hul roeping in die gemeentes of werkplek kan uitleef op ‘n wyse wat vir hulle bedienings- en lewensvreugde sal gee.

read more

Camino ervarings Ewald Schmidt

Ewald het die Camino gaan stap en sy ervarings vasgele op 'n blog, hierdie is sy voorlaaste inskrywing lees gerus meer oor sy ervarings op die Blog Camino de Sandiago Ek het op my Bucket List die droom gehad om genoeg van die Camino de Santiago te loop, dat ek die...

read more

SKP

SKP is die Sinodale Kommissie vir PredikanteversorgingKantoorpersoneel:Predikantebegeleiding:  Pierre Goosen; telno: 021-808 2914Pastor vir predikante (VGK): Andrew  Esterhuizen; telno: 021-808 2827Admin beampte: Joanie Batt; telno : 021-808 3382Laai die...

read more