{ARGIEF}

Seminarium

Om geroep te wees

Teologiese Opleiding: Is jy dalk geroep?   'n Missionale Kerk dink wyer oor Bediening en Teologiese Opleiding 'n Missionale kerk dink wyer oor bediening en teologiese opleiding. 'n Missionale kerk is anders en bring verandering. 'n Missionale kerk is 'n kerk wat wil...

read more

Teologiese Dag 2015

DIE UITDAGINGS VAN ARMOEDE, WERKLOOSHEID EN ONGELYKHEID Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch (US) se jaarlikse Teologiese dag, wat die amptelike opening van die akademiese jaar inlui, vind plaas op Maandag 2 Februarie 2015 van 09:00 – 13:00 in die Attie van...

read more

Onthou die Heidelbergse Kategismus

“Remembering the Heidelberg Catechism in (South) Africa today”/ "Onthou die Heidelbergse Kategismus in (Suid-) Afrika vandag" Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch 30 Oktober - 1 November 2013  Vanjaar is die 450-jarige herdenking van die invloedryke...

read more

Gestruktureerde MTh in Praktiese Teologie

Gestruktureerde MTh in Praktiese Teologie (889-opsie) 2014 (Met ‘n spesifieke fokus op Pastorale Sorg en Berading) Dissiplinegroep Praktiese Teologie & Missiologie Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch   Ons bied graag 'n gestruktureerde MTh in Praktiese...

read more

Vyfjarige program in Bedieningsvorming

1.      Seminarium Program in bedieningsvorming Die Program in Bedieningsvorming is ’n kerklike program met die oog op legitimasie in die VG en NG Kerke. Suksesvolle voltooiing van die program is ’n vereiste vir legitimasie. 2.      Inskrywing Studente wat gekeur is...

read more

Seminarium kalender Eerste semester 2012

Seminarium kalender vir jaargroepe 1 en 2 1.    26 Jan -3 Febr: Eerstejaars verwelkomings/orienteringsweek. 2.    26 Jan-1 Febr  Verwelkomingsprogram van Studente by Fakulteit Teologiea.    26 11:30 Dekaan ontmoet...

read more