Fokus: Praktiese wenke vir die bevordering van gemeente- en gemeenskaps-betrokkenheid by die skool. Die power point van die aanbieding kan hier afgelaai wordWaarmee kan die kursus help? Bewusmaking van gemeente- en gemeenskapsleiers oor die uitdagings vir die...
12. Groei oor grense (1½ uur)
Fokus: Groepe wat daarin belangstel om bietjie hulle grense te skuif oor rasse, geslagte en generasies heen. Die power point van die aanbieding kan hier afgelaai wordWaarmee kan die kursus help? Om grense te skuif in verhoudinge veral byVGK en NGK.Teikengehoor: Gewone...
Rituele Landskap Bron van Kommer of bron van Hoop
Cas Wepener se werkswinkel by Verantwoordelike Vernuwing 2009 gaan oor die sg dubbele beweging van die liturgie- die liturgie wat van gemeente uitgaan en die litrugie van die gemeenskap na die gemeente toe kom. Hy gee 'n historiese oorsig van hoe die kerk...
Misdaad en Geweld in Suid Afrika
Dr Johan burger se voorlegging by Verantwoordelike Vernuwing 2009 {gallery}vv2009/misdaad{/gallery}
Kop- en hartskuiwe om ‘n Batebouer te wees
Voordrag gelewer by Verantwoordelike vernuwing 2009
Ek is so bly dat die fokus van die konferensie val op herwinning van hoop en nie om probleme nie. Batebouers(BB) gaan primer om hoop en vreugde, om oplossings vir probleme.
Uitgangspunt BB:
Dat die kultuur waarin jong mense en kinders leef, sal moet verander.
Dit is ‘n benadering van doelbewuste, sosiale verandering gerig op die bou van gemeenskappe waar jong mense/kinders raakgesien, aangemoedig, ondersteun word en daar vir hulle omgegee word. . Gesonde families alleen is nie meer genoeg om kinders gebalanseerd en gesond groot te maak nie! Dit gaan dus primêr om die bou van sterk ‘n fondasie wat kinders/jong mense nodig het om gesond, heel en gelukkig te wees.
Die fondasie is die 40 ontwikkelingsbates wat veertig positiewe ervarings, verhoudings en persoonlike eienskappe is wat kinders help om gesond, heel en gelukkig te kan grootword.
Batebouers fokus nie op probleme nie, maar het ‘n waarderende ingesteldheid
Batebouers fokus nie op probleme nie maar het ‘n waarderende ingesteldheid. Batebouers begin deur ondersoek in te stel na die bates of gawes wat reeds teenwoordig is in die gemeenskap en maak dan planne om hierdie bates te bou. Die Search Institute van Minneapolis...
Verantwoordelike Vernuwing in die Ekonomie
Prof Stan du Plessis makro ekonoom van die universiteit van Stellenbosch se lesing oor die aard van die moderne ekonomie en watter uitdagings dit stel aan gemeentes wat batebouers wil wees in hierdie tyd.
Slideshow van sy aanbieding
Verantwoordelike Vernuwing 09 – Frederick Marais in gesprek met RSG
Frederick Marais in gesprek oor Verantwoordelike Vernuwing 2009 by RSG (mp3 - 6 MB)
21. 40 Dae met Openbaring. “Kyk Ek maak alles nuut” (1½ uur)
Fokus: Persoonlike studie van ʼn belewing van God en bewondering van Sy liefde en almag.Groepstudie oor God se persoonlike brief aan ons gemeente waar elke lidmaat ʼn verskil kan maak by mekaar en die gemeenskap.Preke: God is in beheer en teenwoordig in en deur Sy kerk,...
20. 40 Dae met Jesus: Die fasilitering van ʼn proses om ʼn gemeente te help om saam te leef (1½ uur)
Fokus: Kursusgangers word bekendgestel aan ʼn program wat gemeentes kan help om doelgerig te fokus op Christus en mekaar deur kwaliteit-verhoudings.Waarmee kan die kursus help? Die kursus kan gemeentes help om opnuut by Jesus se bediening (en Sy fokus op verhoudings)...