{ARGIEF}

Kursusse

Verlore generasie?

Bediening aan die 18-35 jariges: ‘n 2-Dag VBO Kursus   Daar is min gemeentes wat daarop sal kan roem dat hulle ’n baie suksesvolle bediening aan die 18 – 35 jariges het. Inteendeel. Die meeste gemeentes sukkel om kinders na belydenisaflegging gekoppel te hou aan die...

read more

Om te wát met ʼn Gevorderde Sertifikaat?

    Waarom 9 kursusse in 3 jaar? Hoekom sal ek nodig hê dat iemand namens my besluit wat ek moet leer? So vra iemand oor die Gevorderde Sertifikaat in Bedieningsvernuwing, ʼn reeks kursusse wat jou oor ʼn tydperk van 3 jaar op ʼn nuwe leerkurwe neem. In hierdie tyd gaan...

read more

VBO Nuut en Geïntegreerd

Nuwe en Geïntegreerde Gevorderde Sertifikaat in Bedieningsvernuwing ʼn Gesamentlike projek van die drie VBO-sentra                                                       Ons begin in 2015 met ʼn nuwe, tweede groep wat die gevorderde Sertifikaatkursus in...

read more

Familiebediening-kursus op Hartenbos

  FAMILIEBEDIENING – hoe werk dit?   Hoe werk familiebediening in gemeentes, in huishoudings, in skole en binne 'n missionêre bediening in ons gemeentes? Wérk dit? In Richard Olson en Joe Leonard se boek: “A new day for family Ministry” maak hulle die stelling dat ’n...

read more

Wat gebeur as ‘n mens preek?

DIE PATOS VAN PREDIKING 'n Praktiese kursus oor die prediking 16-18 September 2014   Die vraag wat ons in hierdie kursus interesseer, is die vraag na die eie aard van die prediking. Wat gebeur as ʼn mens preek? Ons werk met die Woord van God, maar ons weet dat die...

read more

oueRSkAp in ‘n nUWe paKkiE

 ’n Nuwe tyd vra baie nuwe dinge, maar wat van Ouerskap? Hoe hanteer jy selfoon en internet gebruik in ’n nuwe generasie? Hoe beskerm jy jou kinders teen al die invloede in ’n tyd waar hulle toegang tot alles het? Hoe gee jy nie net vir jou kinders goeie waardes nie,...

read more

Ek KIES abundance!

Geluk is ... Oorvloed! Ons praat oor abundance. “IN AN ABUNDANCE PERSPECTIVE: AIM HIGH”. Dis nie net gewoon-wees nie, maar om uit te staan. Ek sit by een van die sessies van die nuwe kursus oor Geluk: Deugde-in-praktyk om te floreer (Happiness: virtue practices to...

read more

Hoe dink jy oor die Doop?

 Doop en Bediening Ontvang wat vir julle gegee is   Het jy vrae rondom die doop? Ons fokus so dikwels op die verskille tussen kerke oor hierdie saak - maar wat het die verskillende kerke in gemeen rondom die doop? Kom luister na Coenie Burger en Andries Cilliers...

read more

Hoe sien jy?

   Om te hoor, te voel … en (anders) te sien (Skryfkursus)   Die beroemde skrywer Joseph Conrad (1857–1924) (Heart of Darkness, Lord Jim) het op ’n keer oor sy taak as skrywer gesê: “My task is to make you hear, to make you feel, and, above all, to make you see. That...

read more