In Augustusmaand het was daar die geleentheid om twee VBO-kursusse by te woon. In die woorde van een van die kursusgangers: “Ons tyd saam was sielsverrykend, leersaam en inspirerend!” Lees hier onder hoe die kursusgangers hierdie kursusse ervaar het ... Tydens Sê ja...
Ons Almal is Op Reis
VBO_9e_Geloofsreis Jaar 2 Retraite 5 DissipelskapVBO_9c_Geloofsreis 1 Innerlike reisVBO_9c_Geloofsreis 1 Innerlike reis Geloofsreis vir Predikante ʼn Mens se geloofsvorming is ‘n lewenslange reis saam met Jesus, en dit impliseer ‘n proses van radikale innerlike...
Dominee, is jy al geregistreer?
Kursusse bywoon? Om te wat? Hoekom moet ek gedwing word om 'n kursus by te woon? Watse gelol is dit met punte? Ek is nie elektronies aangelê nie, is dit regtig nodig dat ek so moet sukkel? Dis van die vrae wat rondom kursusse en die verdien van punte gevra...
M Th ete en dankie-sê
Ons eet saam met Elbert en Helene Juliemaand het hier op 'n hoë noot afgesluit, want ons kon aansit vir 'n heerlike middagete wat Elbert en Helene de Kock vir die MTh's en Communitas-personeel voorberei het as 'n dankie-sê-ete: Wildsboud en paptert uit die boonste...
Nuut gekyk na Jesus
VBO16 ~ Nuut gekyk na Jesus Vind plaas op 17–19 September in Stellenbosch Aanbieder : Marius Nel Kom skryf in vir hierdie kursus wat gaan oor Jesus as Koning – dis ‘n kritiese evaluering van die belang van die werk van NT Wright vir die roeping van die kerk in die 3de...
Kursus : Koinonia en Geloofsvorming
VBO 15 : Koinonia en Geloofsvorming in gemeentes WANNEER? 17–19 September 2013 WAAR? Stellenbosch AANBIEDER: Nico Simpson Hierdie kursus fokus daarop hoe om diep te connect,veilige ruimtes vir mense te skep en koinonia te bevorder. Dit is ‘n interaktiewe...
Interpretasies wat herstel en heelmaak: Die Ou Testament, Etiek en Menswaardigheid
Interpretasies wat herstel en heelmaak: Die Ou Testament, Etiek en Menswaardigheid Restorative Readings: The Old Testament, Ethics and Human Dignity Scroll down for English version Program / Programme Programme_Restorative Readings Datum: Woensdag 4 en Donderdag 5...
Kursus oor Geloofsformasie
VBO 14 : Geloofsformasie in Dissipelskap – bediening in die lewe 27-29 Augustus, Stellenbosch Nico Simpson en Coenie Burger In hierdie kursus word daar gefokus op die saak van geloofsformasie met die oog op dissipelskap. Die kursus sluit aan by die 9-punt rooster oor...
Roepingskursus Suid-Kaap
VBO 6 Om opnuut “Ja” te sê vir ons roeping en werk: Helende gesprekke oor die bediening 20-22 Aug, Hartenbos Aanbieder: Coenie Burger Die doel van dié kursus is om predikante te help om doelgerig verantwoordelikheid te neem vir hul...
Armoede: Wat doen JY?
Ons almal weet dat grootskaalse armoede, menslik gesproke, waarskynlik die mees plofbare probleem in Suid-Afrika is.Terwyl dit so is dat baie kerke iets hieraan probeer doen, is die vraag of ons nie veel meer kan doen nie. Ons is van mening dat hierdie ook `n saak is...